The Pier 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Tsavoritestraat en Albatrosstraat, Waterfront Kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Pier 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund.
Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n ingeboude braai.
Die woonstel lei na 'n stoep met 'n 180°-uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elisna Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoek van Tsavoritestraat en Albatrosstraat, Waterfront Kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
- Gaste dink The Pier 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Tsavoritestraat en Albatrosstraat, Waterfront Kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang