Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 3

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Tsavoritestraat en Albatrosstraat, Waterfront Kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Pier 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n ingeboude braai het.

Die woonstel maak oop op 'n lieflike patio-area wat asemrowende 180-grade see-uitsigte bied terwyl jy skemerkelkies geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
William V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Die eenheid het presies gelewer wat belowe is en die kontakpersoon moet 5 sterre kry vir die manier waarop ons ontvangs en uitklok vergemakli...
Sien meer
Aug 2024
Petrus D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons maak weer so! Pragtige moderne plek met uitsig oor die see. Sentraal geleë naby restaurante.
Apr 2024
Boipelo M
5.0
The place was much more than I had expected. My stay was amazing, the place was just as it is on pictures. Clean, safe, kitchen fully e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Trevor Holdsworth H
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant experience. The apartment had a fabulous view of the ocean and Swakopmund. It is also well located, close to the sea and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Malinda R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker en mooi. Baie netjiese woonstel met 'n mooi uitsig. Ligging is baie goed.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Tsavoritestraat en Albatrosstraat, Waterfront Kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
  • Gaste dink The Pier 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Tsavoritestraat en Albatrosstraat, Waterfront Kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d117b4872346885e1dccf1822c3dbc22d5bdd32e65b4840831050279f318efb795bc758eef76564586b755cc1204cf81c5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Corner of Tsavorite Street and Albatros Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.645130613332 14.526386258757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang