Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 8

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helena D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Luuks! The Pier 8 is ideaal geleë met 'n pragtige uitsig. Die woonstel is luuks en het alles wat jy gaan nodig kry vir 'n heerlike vakansie. Die kliëntediens is uitstekend. The Pier 8 sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Mooier as mooi en beter as beste! Ons sal hierdie eiendom sonder om enigsins te twyfel met die grootste vrymoedighed vir enige iemand aanbeveel! Alles was perfek en die agent was so vriendelik en behulpsaam, 'n fantastiese kombinasie! Wens dit was nie so ver van die Kaap nie, sou graag gereeld daar wou tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabile D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Stunning! The sunsets from the apartment are to die for. On arrival, we were stunned by the gorgeous sunsets! The linen and towels smelled amazing! Super clean apartment. Close to all amenities- restaurants, and shopping mall were a short walk away. It really felt like a home away from home. The pictures don't do justice. The only downside is that there were no teas /coffees in the kitchen. We had to go buy it in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lumka N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Exceptional everything was out of this world. Would definitely come back and also recommend family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Dit was regtig baie gerieflik en skoon. Goed geleë en naby alles. Mooi uitsig, naby al die eetplekke, so dit maak dit gerieflik met etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puleng L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

A lovely, convenient, clean place with great ambience at the best location in Swakopmund! The Pier 8 is truly a gem! Everything worked well - lovely ambience, great location, super clean rooms and surroundings. I don't think I'll be able to stay in hotel rooms after this experience - the freedom, the cleanliness and the convenience way exceeded my expectations as well as my family's! Travelling with teenagers is sometimes a challenge, with the WiFi being the greatest spoil-sport - not at The Pier 8! Thanks to Elisna for making check-in and checking out very smooth - I can't find the right words for this place. Waking up to the sound and sight of the waves, the great ambience, the convenience of being within 2 minutes of everything you need in the mall - the works! Thanks a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Petrus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Baie netjiese verblyf. Baie netjiese verblyf en baie goed geleë. Sal dit kan aanbeveel by ander persone. Woonstel is goed toegerus met die nodige geriewe en toerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elisna
The Pier 8
Baie dankie Hendrik! Was baie lekker om julle hier te he.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Albatros- en Tsavorite-straat, Waterfront Kompleks 8, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a7b2b3f85c7d1e2d397471cfcdf7df188f363acb90981379d9989ee9bb31488728a849684d982782c3c99b234d7fae9cf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Corner of Alabatros & Tsavorite Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.644305436472 14.527295990822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang