The Pier 8
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Albatros- en Tsavorite-straat, Waterfront Kompleks 8, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Pier 8 is in 'n kompleks geleë langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en het hul eie badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het. Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels, 'n piekniektafel en ingeboude braai het.
Die woonstel is naby die strand, kroeë, restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elisna Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoek van Albatros- en Tsavorite-straat, Waterfront Kompleks 8, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
- Gaste dink The Pier 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Albatros- en Tsavorite-straat, Waterfront Kompleks 8, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang