Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 953 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorps is net buite die klein dorpie Villiersdorp geleë en is 'n geskiedkundige selfsorgverblyf op 'n werkende appel-en-druiweplaas. Die huis is die ideale ligging vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met 'n gerieflike sitkamerstel. Braaigeriewe is beskikbaar, en hout en vuuraanstekers word voorsien.

Daar is 'n park buite vir kinders om te geniet. Gaste kan gedurende die oopseisoenmaande in die dam of gemeenskaplike swembad swem. Daar is 'n verskeidenheid doendinge naby, soos bergfietsry, voetslaan, visvang en wynproe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dagmar Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 953
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 953
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca83c792035edbd22116d7a2d29570c9f213ae857ff56765257dfedf6c48cb8a0f032f280118a2c935bbffe5d4085aae3e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 953 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Pendennis Farm Stay Pendennis Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.9201634 19.3651632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang