Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pink Lodge on The Beach

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Willie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekkerste luilekker vakansie. Dankie Elsa en personeel. Beste ligging vanaf jou stoepie 'n paar tree en jy is in die see. Seeuitsig het dolfyne van stoepie af gesien. Eetplekke en Spar naby. Daar rus jy baie lekker. Gaan vir seker weer daar bly. Elsa en haar personeel is puik, vriendelik en bedagsaam. Lekkerste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

It was peaceful, relaxing and good for my soul. Such a welcoming and wonderful place! On the beach with breathtaking views, safe and pet-friendly. The hosts are warm, friendly and very helpful. Thank you, we had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dick L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik gebly. Baie lekker gebly en heerlike ontbyt en dis skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
1 nag Saam met vriende
3.6
Apr 2024

Nie tevrede. Plek is nie op standaard nie. Plek het baie aandag nodig. Ons stort het oorgespoel, moes handdoeke gebruik om vloer droog te maak. Stortkop en arm is los. Plek het baie aandag nodig.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Waarde vir geld verblyf! Ons is warm verwelkom deur Tim en Elsa. Ons eenheid was onder en stap uit op die lieflike tuin en mooiste strand. Ontbyt was elke oggend heerlik en weereens was ons bederf met gasvryheid. Naby restaurante en winkels. Vir onder R2000 per nag is dit absolute waarde vir geld! Ons beplan om 'n week hier te gaan bly in Januarie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Die gashere is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om mens te akkommodeer. The Pink Lodge het 'n uitstekende ligging! Dis die tweede keer wat ons hier gebly het en sal beslis in die toekoms weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xandria L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Uitstekend in elke moontlike opsig. Ons sal beslis weer 'n draai wil maak. Gasvryheid in styl! Uitstekende diens en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismar V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Dit was 'n wonderlike wegbreek met vriendelike gashere wat jou regtig tuis laat voel. Uitsigte is asemrowend! Dis 'n juweel van 'n plek met direkte toegang tot die strand. Diens was uitstekend en geriewe goed onderhou. Kan regtig die plek aanbeveel as jy wil rus en dit nog saam met jou hondekinders ook kan doen, baie dankie Jim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2023

Aangenaam en rustig. Wil nie soos 'n kla kous klink nie, maar die kamer waarin ons gebly het se stort het oorgeloop en die hele badkamer natgemaak as mens gestort het. Dit was bietjie ongerieflik. Verder is daar nie klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannelie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Oase by die see. Aangename atmosfeer en uitstekende diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 701
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 701
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes 45, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51ba0dd50114c3efc714f91d6f06ad25091307886875baa00ab684ea2fe324052fa0ff38326e517403bfcd84ec056f27ae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 701 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 45 The Dunes Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995785739457 22.590680122375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang