Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pink Lodge on The Beach

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes 45, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 734 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Pink Lodge on the Beach is pragtig geleë in Wildernis met die beste plek op hierdie stuk van die strand, wat die geleentheid bied vir 'n ontspannende vakansie of besigheidswegbreek met onvergeetlike see-uitsigte om jou siel te herstel. Die gastehuis bied 4-sterverblyf in 'n pragtige suites wat uitkyk oor die see.

Al die kamers het balkonne, TV met sekere satellietkanale, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Direkte toegang is beskikbaar vanaf die tuin na die strand. Geriewe sluit in koordlose internetverbinding, 'n eetkamer op die eerste verdieping met skouspelagtige uitsigte oor die strand en see, 'n sitkamer met kaggel en kroeg. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir gaste.

Ervaar walvis- en dolfynkyk vanuit jou slaapkamer voordat jy die vele plesier van die Tuinroete gaan proe. Geniet manjifieke sonsondergange vanaf die aangelegde tuine wat oor die see uitkyk, of neem 'n aandwandeling langs kilometers lange ongerepte strand. Vir gholf-entoesiaste is daar baie wêreldklas gholfbane om jou bekwaamheid te toets. Wildernis is 'n fassinerende basis vanwaar u hierdie wêreldbekende streek van Suid-Afrika kan verken.

Al ons tariewe sluit ontbyt in, met die uitsondering van Gogo's wat selfsorg is.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Willie P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste luilekker vakansie. Dankie Elsa en personeel. Beste ligging vanaf jou stoepie 'n paar tree en jy is in die see. Seeuitsig het dolfyne van st...
Sien meer
Feb 2024
Daleen C
Saam met lewensmaat
5.0
It was peaceful, relaxing and good for my soul. Such a welcoming and wonderful place! On the beach with breathtaking views, safe and pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Dick L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Baie lekker gebly en heerlike ontbyt en dis skoon en netjies.
Des 2023
Marleen R
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld verblyf! Ons is warm verwelkom deur Tim en Elsa. Ons eenheid was onder en stap uit op die lieflike tuin en mooiste strand. Ontbyt was ...
Sien meer
Okt 2023
Ina D
Saam met lewensmaat
5.0
Die gashere is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om mens te akkommodeer. The Pink Lodge het 'n uitstekende ligging! Dis die tweede keer wat ons hi...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • The Dunes 45, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pink Lodge on The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 734
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 734
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes 45, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51ba0dd50114c3efc714f91d6f06ad25091307886875baa00ab684ea2fe324052fa0ff38326e517403bfcd84ec056f27ae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 734 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 45 The Dunes Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995785739457 22.590680122375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang