Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pink Orange

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 60, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Pink Orange is 'n knus oopplanwoonstel op die eienaar se eiendom in die kusgebied van Strand in Kaapstad. Die eiendom is die ideale plek vir oornagverblyf.

Dié woonstel met lugversorging het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die slaaparea is ingerig met 2 dubbelbeddens en vir gaste se gerief word linne en badhanddoeke voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is WiFi en 'n TV met Netflix en DStv beskikbaar. Daar is ook 'n lessenaar beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste het die gerief van veilige parkeerplek en braaigeriewe. Strand Beach is net 950 m van die eiendom af geleë en kan verskeie restaurante of winkels in die nabyheid verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir The Pink Orange
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Da Gama-straat 60, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pink Orange het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 60, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fffdf5df1fb83a30788a72cb91f2615ff04e0119cab7f8af749aea2102e332ae7750a8d883892f7b9e92ecf567ba2c9d052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 60 Da Gama Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.103530501804 18.8278704061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang