Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Place Boutique Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir The Place Boutique Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ilze L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Sorgsame gasvryheid, heerlike ontbyt en 'n uitstekende ligging en veiligheid.

'n Lafenis vir die siel en liggaam! Vanaf die intrapslag het Daniel en Martin soos ou vriende gevoel. Niks was vir hulle te veel moeite nie en ek is behoorlik bederf. Dis die klein blykies van omgee en sorg wat hierdie gastehuis soos 'n huis weg van die huis laat voel. Die uitsig op die rivier en interessante dekor en knus kuierhoekies is 'n bonus. So ook die feit dat die gastehuis binne stapafstand van talle snuister- en koffiewinkels is.

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Ilze. Sien julle gou weer. Groete, Martin, Daniel en Carly.

The Place Boutique Guesthouse
Christa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Vrystaat elegansie.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Niks was te veel gevra nie.

Lana K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana K

Perfek.

Ons het so lekker gebly. Dit is 'n pragtige gastehuis, baie goeie linne, en naby alles, maar nog steeds baie rustig. Die kamers is baie goed ingerig en ontbyt was fantasties. Daniel en Martin het so mooi na ons gekyk, en ek sal beslis weer by hulle bly.

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Lana.
Sien julle gou weer.
Groete, Martin en Daniel.

The Place Boutique Guesthouse
Elaine C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C

Sou dit geniet het om langer te kon bly.

Baie lekker gebly, ons het sommer baie tuis en geliefd gevoel.

Elma D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Die eienaars was baie gasvry en hulpvaardig.

Ons het die rustigheid van The Place geniet en lekker gebly. Indien ons weer in Parys is, sal ons weer daar tuisgaan.

Shania H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shania H

Absolutely fantastic stay thanks to Daniel and Martin.

The food was incredible, the service was beyond 5 stars, and we felt welcome the entire time.

Susan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Heerlike, genotvolle oorslaap.

By ons aankoms is ons vriendelik gegroet deur die twee eienaars en sommer gou is ons getrakteer en bederf met hul ongelooflike gasvryheid. Die etes was uit die boonste rakke en van meet af was die huislike atmosfeer baie aangenaam. Ons beveel vir seker The Place aan vir elkeen wat in Parys wil oornag. Voorwaar 'n "moet"-ervaring!

Andre N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Fantasitiese atmosfeer en diens.

Uitstekende gasvryheid, netjiese kamer met mooi versierings, ontspanningsarea met uitkyk op rivier.

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly in ons Gastehuis.
Vriendelike Groete
Daniel Martin en Carly

The Place Boutique Guesthouse
Jana B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

It's the small deeds done with great love that change the world!

Daniel and Martin (and let's not forget Carly) made this trip unforgettable. Everything they do is done with great love and passion. From the exquisite fruit cups on the deck overlooking the river to the most delicious omelet. The beauty of this place is just mind-blowing. Stylish and timeless comes to mind, but really it's the utter feeling of peace that Daniel and Martin bring to the space that leaves one jealous of their exquisite piece of heaven on earth. They left no stone unturned to make us feel at home and truly catered to our every need, they even offered to make dinner reservations. I left there with a feeling of inner peace and tranquillity and would with the greatest of ease recommend The Place Boutique Guesthouse to anyone not just as a place to rest your head, but a place where your soul finds peace. I wish you guys all the best and thank you for everything! See you again!

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

The Place Boutique Guesthouse
Diane S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

So lekker gekuier. Ons gashere was absoluut professioneel en die guest house so uniek.

Kan dié plek aanbeveel.

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Diane. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Martin en Daniel.

The Place Boutique Guesthouse
Nita G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita G

Amazing.

Wat 'n ervaring. Ons het die opregte gasvryheid van Martin, Daniel en Carly baie geniet. Dit was 'n groot bederf om daar tuis te gaan.

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Heerlik om julle hier te kon gehad het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Martin, Daniel en Carly.

The Place Boutique Guesthouse
Danniyelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danniyelle S

Best Guesthouse stay ever!

I have never experienced such utterly amazing hospitality in my life before. We really didn't want to leave! It was like saying goodbye to lifelong friends. Besides the hospitality, the room was beautiful, with amazing quality linen. I would recommend The Place Boutique Guesthouse to absolutely everyone!

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Thanks for the review.
Hope to to see you soon.
Kind regards,
Martin and Daniel

The Place Boutique Guesthouse
Ronel M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Word sommer deel van die familie!

Wow. Vandat die hek oopmaak en jy inry en die manne en Carly jou groet! 'n Toer en jou tas word vir jou gedra! Ek was oorweldig met die liefde en deernis wat ons as gesin ontvang is! Warm geslaap. Fantasties lekker geëet. En weggestap met 'n pragtige skilderkunswerk! Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie! Julle is wonderlik!

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Ronel en familie, baie dankie vir die resensie. Julle familie is altyd baie welkom by ons gastehuis.
Dit was n plesier om julle hier te he. Sien julle gou weer.
Groete, Martin, Daniel en Carly

The Place Boutique Guesthouse
Andre J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Hierdie was 'n heerlike kuier met die beste gashere ooit!

Om by The Place tuis te gaan is om soos familie behandel te word. Die gasvryheid, netheid en heerlike saamkuier was 'n baie aangename verandering op die gewone gastehuise.

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Andre vir die resensie. Julle is stunning mense. Hoop ons sien weer!
Groete, Martin en Daniel

The Place Boutique Guesthouse
Kayla T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla T

Very special.

Daniel and Martin go out of their way to ensure that you're comfortable and having a good time. They are the most lovely people and they have built a very special little sanctuary in Parys.

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

The Place Boutique Guesthouse
Delene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene T

If you need to stay in Parys, there is only one place to stay, and it is The Place Guesthouse.

Most probably one of my best guesthouse experiences ever! These guys just make you feel so comfortable and important. Their service is certainly first class!

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Thank you Delene.
You were amazing Guests.
See you soon.

The Place Boutique Guesthouse
Halebone R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Halebone R

Their service was excellent.

We were even offered free drinks of our choice on arrival and the following day. Their service was superb, I don't even want to mention their breakfast, it was excellent.

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Thank you for the excellent review.
Hope to see you soon.

The Place Boutique Guesthouse
Ld G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ld G

Heerlike verblyf met lekker ontbyt en baie goeie diens.

Sien sterre.

Kobus R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R

Puik.

Martin en span was uitstekend en die ontbyt was puik!

Piet & Erica B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet & Erica B

5 stars across the board.

Martin and Daniel are superb hosts, super friendly and generous. Their attention to detail is 5-star. The suite we stayed in was superbly furnished and decorated, with every possible convenience one could think of. Daniel's artwork and colourful murals add fun and frivolity. Well worth an overnight visit.

Ian K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Bo verwagtinge, rustige naweek.

Gasvry en vriendelik.

Johan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Rustige kuier.

Martin en Daniel se gasvryheid laat mens dadelik tuis voel. Hulle doen baie moeite vir hul gaste.

Wayne J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne J

Absolutely awesome.

You could not ask for better hosts. Nothing is too much trouble. It was our anniversary and they decorated the room beautifully. The guest house is so unique with the owner painting on the walls and his paintings displayed. It is so well situated. They honestly go the extra mile for you. I would recommend this accommodation to anybody.

Pieter R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

The Place is uitstekend!

Jy voel sommer welkom met die intrapslag en hulle gaan uit hulle pad om alles net lekker te maak vir die tydjie wat jy daar is. Hulle het baie moeite gedoen om Megan se verjaarsdag vir haar spesiaal te maak, dit sal jy nie sommer by enige plek kry nie. Sal definitief weer gaan kuier op Parys en dan weer by The Place bly.

Maryke E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E

Perfek!

Alles was so mooi en lekker! M en D was so gasvry. Ons het baie lekker gekuier, lekker geëet en lekker gelag! Hulle het baie moeite gedoen met my verjaardag, dit was baie spesiaal en het my dag gemaak, ons hoop om gou weer terug te gaan. Wens ek kon elke naweek gaan!

Karen M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Uitstekende gastehuis. Uniek en smaakvol.

Martin en Daniel laat jou dadelik welkom voel. Die ontbyt is iets besonders. Ons het baie lekker gekuier. Sal dit definitief vir familie, vriende en kollegas aanbeveel. Carly het ons kuier nog meer spesiaal gemaak.

Rhona-lee C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona-lee C

Tranquil, beautiful and peaceful!

We were spoilt rotten by our extremely kind and accommodating hosts! What a beautiful guesthouse, thank you!

Johan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Heerlik gekuier met baie gasvrye mense.

Gul ontvangs, heerlike ontbyt. Alles 100%

The Place Boutique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johan.Bly julle het lekker gekuier.

The Place Boutique Guesthouse
Andra B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B

Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Daniel en Martin het ons so gasvry ontvang en so tuis laat voel dat ons enige tyd weer daar sal bly. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te bederf. Die interieur van die gastehuis is pragtig en is stapafstand van alles af. As jy lekker wil bly en jouself wil bederf is dit die gastehuis om te kies.

Mariaan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Dit was soos om by die huis te wees tussen baie vriendelike mense, vreedsaam en liefdevol.

EK sal The Place enige tyd aanbeveel en dit was 'n plesier om daar te kuier. Ek gaan vir seker weer so maak. Sien julle binnekort.

Yolande D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Sien sterre!

The Place Boutique Guesthouse het als wat jy nodig het en meer, boonop laat die pragtige dekor mens tuis voel. Baie netjies en skoon en veilige parkering. Vriendelike gashere en uitstekende diens. Ons sal beslis weer kom!

Maxie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxie D

Martin en Daniel is vreeslik gasvry, hulle het ons omtrent op die hande gedra!

Hier word elke behoefte van jou na gekyk, Martin en Daniel is die eienaars maar ons het 2 splinternuwe vriende gemaak, hulle gee aanbevelings vir restaurante, inkopies, net wat mens nodig het. Hulle huis se deure staan wawyd oop vir enige gas! Die naweek was 'n fees, ons het julle geselskap en lekker lag vreeslik geniet! Sien julle definitief weer!

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7abd6fdaa9d8bffd1b916fafc9578606e1b50846de10d7d6c60628b56b80ed72dd2ea28cbdb6d9625fbaed5b3aaee49eba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 53 President Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.89520086213 27.457784196006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang