Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Place Boutique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilze L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Sorgsame gasvryheid, heerlike ontbyt en 'n uitstekende ligging en veiligheid. 'n Lafenis vir die siel en liggaam! Vanaf die intrapslag het Daniel en Martin soos ou vriende gevoel. Niks was vir hulle te veel moeite nie en ek is behoorlik bederf. Dis die klein blykies van omgee en sorg wat hierdie gastehuis soos 'n huis weg van die huis laat voel. Die uitsig op die rivier en interessante dekor en knus kuierhoekies is 'n bonus. So ook die feit dat die gastehuis binne stapafstand van talle snuister- en koffiewinkels is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
The Place Boutique Guesthouse
Baie dankie vir die resensie, Ilze. Sien julle gou weer. Groete, Martin, Daniel en Carly.

Christa S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vrystaat elegansie. Gasvryheid uit die boonste rakke. Niks was te veel gevra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfek. Ons het so lekker gebly. Dit is 'n pragtige gastehuis, baie goeie linne, en naby alles, maar nog steeds baie rustig. Die kamers is baie goed ingerig en ontbyt was fantasties. Daniel en Martin het so mooi na ons gekyk, en ek sal beslis weer by hulle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
The Place Boutique Guesthouse
Baie dankie, Lana. Sien julle gou weer. Groete, Martin en Daniel.

Elaine C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Sou dit geniet het om langer te kon bly. Baie lekker gebly, ons het sommer baie tuis en geliefd gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Die eienaars was baie gasvry en hulpvaardig. Ons het die rustigheid van The Place geniet en lekker gebly. Indien ons weer in Parys is, sal ons weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shania H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Absolutely fantastic stay thanks to Daniel and Martin. The food was incredible, the service was beyond 5 stars, and we felt welcome the entire time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Heerlike, genotvolle oorslaap. By ons aankoms is ons vriendelik gegroet deur die twee eienaars en sommer gou is ons getrakteer en bederf met hul ongelooflike gasvryheid. Die etes was uit die boonste rakke en van meet af was die huislike atmosfeer baie aangenaam. Ons beveel vir seker The Place aan vir elkeen wat in Parys wil oornag. Voorwaar 'n "moet"-ervaring!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasitiese atmosfeer en diens. Uitstekende gasvryheid, netjiese kamer met mooi versierings, ontspanningsarea met uitkyk op rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
The Place Boutique Guesthouse
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly in ons Gastehuis. Vriendelike Groete Daniel Martin en Carly

Jana B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

It's the small deeds done with great love that change the world! Daniel and Martin (and let's not forget Carly) made this trip unforgettable. Everything they do is done with great love and passion. From the exquisite fruit cups on the deck overlooking the river to the most delicious omelet. The beauty of this place is just mind-blowing. Stylish and timeless comes to mind, but really it's the utter feeling of peace that Daniel and Martin bring to the space that leaves one jealous of their exquisite piece of heaven on earth. They left no stone unturned to make us feel at home and truly catered to our every need, they even offered to make dinner reservations. I left there with a feeling of inner peace and tranquillity and would with the greatest of ease recommend The Place Boutique Guesthouse to anyone not just as a place to rest your head, but a place where your soul finds peace. I wish you guys all the best and thank you for everything! See you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
The Place Boutique Guesthouse
Baie dankie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

Diane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

So lekker gekuier. Ons gashere was absoluut professioneel en die guest house so uniek. Kan dié plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
The Place Boutique Guesthouse
Baie dankie Diane. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Martin en Daniel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7abd6fdaa9d8bffd1b916fafc9578606e1b50846de10d7d6c60628b56b80ed72dd2ea28cbdb6d9625fbaed5b3aaee49eba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 53 President Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.89520086213 27.457784196006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang