Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Rock Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockertskraal-plaas, 30 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Red Rock Cottage is op 'n plaas geleë aan die einde van 'n privaat pad in 'n pragtige, veilige en afgesonderde vallei, in die Klein Karoo-wildernis tussen Ladismith en Riversdal. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesinswegbreek, want hierdie kothuis bederf met 'n uitnodigende plonspoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Albei hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste slaapkamer het sy eie kaggel en 'n klein, privaat patio.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, oond en stoof, eetarea en sitkamer waar die banke 2 ekstra kinders kan akkommodeer. Geglasuurde stoepdeure maak oop op 'n buitepatio met braaigeriewe en ononderbroke uitsigte oor die omliggende velde en heuwels.

Die eiendom se bekende, varsgebakte olyf- en roosmarynbrood is altyd beskikbaar om te bestel. Die area is perfek vir verken op bergfietse; gaste moet hul eie fietse en toerusting saambring. Gaste is welkom om die wonderlike verskeidenheid landskapkenmerke op die plaas te verken, insluitend die magiese mini-valleie, droë rivierbeddings, fossiele en vreemde vetplante wat hierdie landskap so uniek maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 64 resensies vir Red Rock Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ockertskraal-plaas, 30 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Rock Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockertskraal-plaas, 30 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0J7cdoTCQldUbn3kULQ55EmiZKm9iyrxmHM8FAkssZt854smYj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 Ockertskraal Farm 30 km from Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.690025012052 21.140361777489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang