The Plover @ 45
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 45, Tugela Mond, 4492, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Plover @ 45 bied bed en ontbyt-verblyf in die prentjiemooi stranddorpie, Tugela Mond op die noordelike kus van KwaZulu-Natal.
Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers wat elk slaapplek vir 2 volwassenes het en uniek gemeubileer is. Twee van die kamers het elk 'n en suite-badkamer terwyl die ander 3 kamers 'n aparte badkamer deel.
The Plover @ 45 is hoog bo die see geleë en bied 'n geleentheid om die ongelooflike sonsopkoms te sien. Gaste kan voor op die erf sit en na die walvisse en dolfyne kyk. Die kranige visserman kan van die beste visvangplekke aan die Noordkus geniet. Gaste kan in die area rondloop en die oorvloed voëllewe geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Erf 45, Tugela Mond, 4492, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Plover @ 45 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tugela Mouth Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 45, Tugela Mond, 4492, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang