The Plum
Beskrywing
Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Een van die kamers het lugversorging en die ander een het 'n waaier. Die kamers is nie geskik vir kinders nie. Daar is ook 'n mikrogolf, yskassie en 'n elektriese ketel. 'n Lessenaar, 'n stoel, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi maak hierdie kamers ideaal vir sakereisigers. Die eenhede het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en 'n elektriese ketel insluit.
Huisreëls
Geen besoekers word toegelaat nie, slegs gaste wat bespreek het.
Gaste moet vooraf met die eienaars bevestig of hulle vroeër kan in- of uitklok, soos wat gestipuleer word.
Skoonmaakdienste en die omruil van linne en handdoeke sal na elke derde nag van verblyf, geskied.
Gaste moet asb. die gesuiwerde water wat voorsien word vir die elektriese ketel en strykyster gebruik.
Lugversorging en waaiers moet afgeskakel word as gaste die eenheid verlaat.
Die strykyster se kragpunt moet uit die muurprop gehaal word as dit nie gebruik word nie.
Gaste moet asb. die eienaar so gou as moontlik laat weet as hulle iets foutief opmerk, sodat die probleem spoedig opgelos kan word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n baba en beskik oor 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie kan op versoek voorsien word. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer is nie geskik vir kinders nie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv. Daar is lugversorging en WiFi, asook sonpanele wat rugsteunkrag voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen besoekers word toegelaat nie, slegs gaste wat bespreek het.
Gaste moet vooraf met die eienaars bevestig of hulle vroeër kan in- of uitklok, soos wat gestipuleer word.
Skoonmaakdienste en die omruil van linne en handdoeke sal na elke derde nag van verblyf, geskied.
Gaste moet asb. die gesuiwerde water wat voorsien word vir die elektriese ketel en strykyster gebruik.
Lugversorging en waaiers moet afgeskakel word as gaste die eenheid verlaat.
Die strykyster se kragpunt moet uit die muurprop gehaal word as dit nie gebruik word nie.
Gaste moet asb. die eienaar so gou as moontlik laat weet as hulle iets foutief opmerk, sodat die probleem spoedig opgelos kan word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n braaistander, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea en sitarea waar gaste kan ontspan. 'n TV met DStv-kanale is ook beskikbaar, asook 'n lessenaar en gratis WiFi. Die eenheid het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen besoekers word toegelaat nie, slegs gaste wat bespreek het.
Gaste moet vooraf met die eienaars bevestig of hulle vroeër kan in- of uitklok, soos wat gestipuleer word.
Skoonmaakdienste en die omruil van linne en handdoeke sal na elke derde nag van verblyf, geskied.
Gaste moet asb. die gesuiwerde water wat voorsien word vir die elektriese ketel en strykyster gebruik.
Lugversorging en waaiers moet afgeskakel word as gaste die eenheid verlaat.
Die strykyster se kragpunt moet uit die muurprop gehaal word as dit nie gebruik word nie.
Gaste moet asb. die eienaar so gou as moontlik laat weet as hulle iets foutief opmerk, sodat die probleem spoedig opgelos kan word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stubbs-straat 41B, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang