The Pomegranate
Beskrywing
The Pomegranate 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, eierkoker en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Bykomende geriewe sluit 'n TV met OpenView en 'n kluis in. Daar is 'n eetarea op die onderdakstoep met 'n tuin- en berguitsig. Parkeerplek word onder 'n skadunet, agter 'n afstandbeheerhek voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is ter wille van nie-rokers en gesondheidsredes op die perseel verbode.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul eie hout saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Pomegranate 2 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Pomegranate 2 kan as geheel vir 4 persone bespreek word met eksklusiewe gebruik van die kombuis en leefarea. Die twee kamers kan egter ook apart bespreek word vir 1 of 2 persone elk en kombuis en leefarea word dan gedeel, indien die tweede kamer deur ander gaste bespreek is.. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oond, elektriese ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV vir eie streaming en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gedeelde vermaakarea met 'n braai, 'n swembad, 'n trampolien en 'n klimraam. Verder is daar 'n stoep met tuin- en berguitsigte. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is ter wille van nie-rokers en gesondheidsredes op die perseel verbode.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul eie hout saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang