The Pomegranate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Erika S - Mei 2024
Algehele gradering
Keurig versorgde en veilige verblyf.
Mia M - Mrt 2024
Algehele gradering
So comfy, cosy and peaceful.
The Pomegranate se terugvoer
Thank you, Mia, for honouring us with your presence and for the positive review. Much appreciated! You're most welcome back anytime.
Jos N - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige omgeving. Veilige plek. Heel vriendelijke gastvrouwen.
The Pomegranate se terugvoer
Thank you, Jos, for staying at the Pomegranate and for your kind words. It was a pleasure to host you. You are most welcome again anytime!
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Calie J - Apr 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly dankie.
Robert V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Robert vir jou positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om jul te huisves! Baie welkom enige tyd weer!
Laiha S - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
The Pomegranate se terugvoer
Thank you, Laiha, for choosing The Pomegranate! It was exciting to host newlyweds! So thrilled that you enjoyed it. You're most welcome again anytime!
Fred S - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant accommodation, clean with a personal touch.
The Pomegranate se terugvoer
Than you Fred. It was a great pleasure to host you and Susan. Most welcome again anytime!
Felix Mabonzo M - Sep 2023
Algehele gradering
It was very nice.
The Pomegranate se terugvoer
Thank you Felix, It was a great pleasure to host such appreciative and friendly guests! Welcome again any time.
Nicoléne S - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvry, behulpsaam, gerieflik, skoon en netjies, baie lekker gebly.
The Pomegranate se terugvoer
Dankie Nicolene, dit was 'n voorreg. Baie welkom!
Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant experience.
The Pomegranate se terugvoer
Thank you Nico, I am very glad to hear that you had a pleasant experience staying at The Pomegranate. Would love to welcome you back again in the future.
Dawn F - Jul 2023
Algehele gradering
Homely and friendly environment.
The Pomegranate se terugvoer
Dear Owen, thank you for staying at The Pomegranate. It was a pleasure to host you. Hope your interview went well. Most welcome again anytime! Best wishes, Susan
Joos D - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Joos. Dit was aangenaam om jou te huisves. Baie welkom enige tyd weer.
Anastacia B - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Die plek was skoon, sentraal en goed toegerus. Gasheer was verwelkomend, lieflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Pomegranate se terugvoer
Dear Ana,
Thank you for choosing The Pomegranate and thank you for your positive, appreciative review. Most welcome back anytime!
Susan
Thys O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies en alles wat jy nodig het saam met onoortreflike vriendelikheid.
The Pomegranate se terugvoer
Beste Thys, baie dankie dat jul die Pomegranate gekies het. Jammer dat ek julle nie kon ontmoet nie. Dankie vir jul positiewe terugvoer en goeie aanbeveling. Baie welkom weer enige tyd!
Davina V - Mrt 2020
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik, maklik bereikbaar en voldoende vir ons behoeftes. Naby aan winkelsentrums en Mediclinic.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Davina, vir jou positiewe kommentaar. Dit was 'n voorreg om van hulp te wees. Goeie gesondheid vir julle toegebid vorentoe en welkom enige tyd wanneer nodig!
Andre B - Mrt 2020
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en rustig. Naby mediese fasiliteite en inkopiesentrums.
The Pomegranate se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie dat jul gekies het om by Die Pomegranate tuis te gaan. Ek is jammer dat ek jul nie kon ontmoet nie. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Jammer oor die beurtkragprobleem - daar is wel 'n noodlantern in die eenheid wat gelaai word wanneer die krag af is. Jammer as dit nie vir jou gewerk het nie. Baie welkom weer enige tyd!
Susan
Amanda G - Mrt 2020
Algehele gradering
Het voldoen aan ons behoefte vir 'n oornagverblyf.
The Pomegranate se terugvoer
Bair dankie Amanda dat jul by die Pomegranate tuisgegaan het.
Baie welkom weer enige tyd!
Izak V - Nov 2019
Algehele gradering
My ervaring was wonderlik en sal mense aanbeveel om daar te woon.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Izak, dat jy by ons tuisgegaan het en dankie vir jou positiewe resensie. Baie welkom enige tyd weer!
Vriendelike groete,
Susan en Cecile
Debbie T - Jun 2019
Algehele gradering
Very comfortable.
The Pomegranate se terugvoer
Thank you very much Debbie for your kind words.
It was a great pleasure to host you. Most welcome back anytime!
Pauline M - Mei 2019
Algehele gradering
Pleasant accommodation, central location for our needs.
The Pomegranate se terugvoer
Thank you Pauline.
We appreciate your kind words and you are most welcome again anytime.
Regards,
Susan
Christa F - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Christa, julle is altyd welkom!
Alida B - Aug 2019
Algehele gradering
Warm, friendly, welcoming atmosphere.
The Pomegranate se terugvoer
Thank you Alida.
It was a pleasure to host you!
Most welcome again.
Eric B - Apr 2019
Algehele gradering
Puik.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Eric en Truida. Dit was 'n plesier om sulke spesiale mense soos julle te huisves. Kom gerus weer!
Seengroete
Susan
Louis W - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en lekker.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie, Louis, vir jul ondersteuning. Bly jul het die spesiale verjaardagnaweek geniet tsv die reën. Vertrou jul het veilig tuisgekom. Baie welkom enige tyd weer!
Groete,
Susan
Mary M - Okt 2019
Algehele gradering
Veilig, lekker sentraal.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Mary! Baie welkom terug enige tyd! Vriendelike groete, Susan.
Madeleine B - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens met alles wat jy nodig sal hê vir 'n kort verblyf.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Monique en Madeleine vir jul ondersteuning en aanpasbaarheid! Ons het dit baie geniet om jul te ontvang. Julle is enige tyd baie welkom enige tyd, ook in die woonstel.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Uys A - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker sentraal en als wat jy nodig het.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Anrie. Baie welkom weer enige tyd!
Vriendelike groete, Susan
Erica V - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, maar enkelbed kleiner as normale.
The Pomegranate se terugvoer
Baie dankie Erica en ander dat julle die kwessie van die beddens onder my aandag gebring het. Nou verstaan julle seker hoekom ek nie 5 mense in een kamer kon akkomodeer nie, al was julle bereid om 2 saam op 'n driekwartbed te slaap, wat ek nie het nie. Ek het wel ook nog 'n kamer met groter bed aangebied wat jul van die hand gewys het. Ek sal my beskrywing so aanpas dat dit aandui dat dit kleiner enkelbeddens vir kinders is. Ek sal dit waardeer as jul vir my kan laat weet in watter opsig my diens en netheid nie na wense was nie en hoe ek dit kan verbeter.
Groete,
Susan
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang