The Pomegranate
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Pomegranate is ’n gerieflike selfsorg skakelhuis in die stil en veilige Noordelike voorstad van Kaapstad, Durbanville — 'n goeie halfweg tussen Kaapstad en Stellenbosch, die Paarl en Wellington, Dié area spog met uitstekende winkelsentrums asook goeie restaurante, Durbanville Medi-kliniek en Kaapstad Vliegskool. Dis 30-60 minute vanaf die naaste strand en Kaapstad Internasionale Lughawe, Kirstenbosch Botaniese tuin, Oseanarium, Museums, die Waterfront, Century City, Tafelberg Natuurreservaat, Leeukop, Kaappunt, Noordelike en sentrale strande asook die Weskus .
Die eenheid is op die eienaar se perseel met ’n privaat ingang, 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan een en-suite. Veilige parkeerplek agter elektriese hek.
Volledig toegeruste oopplan woonkamer/kombuis met dubbel vrieskas-yskas, mikrogolf, elektriese ketel, tweeplaat gasstoof met gasoondjie, broodrooster, eierkoker, eet- en kookgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.
Addisionele geriewe sluit in Smart TV vir eie streaming en 24 uur gratis Wifi, asook ’n stoep met tuin- en berguitsig.
Gesamentlike ontspannings area met braaiplek (eie hout), swembad, trampolien en klimraam vir kinders.
Rook is verbode op die perseel. Geen troeteldiere word toegelaat.
Besienswaardighede in en om die area sluit in Tygerberg natuurreservaat, Majik Forest, wynlande, gholfbaan, Kunsgalery , Die Boer Teater, Kaapse strande, Tafelberg, die Waterfront, ens
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink The Pomegranate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang