Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pool Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mei 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 8, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 720 R1 548 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Pool Cottage is 'n losstaande kothuis in die eienaar se privaat woning in die lanings van Vishoek. Die eiendom is binne maklike bereik van Vishoek-strand geleë terwyl Valyland-winkelsentrum 7 minute se stap is.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamerarea en 1 badkamer. Die oopplan-kombuis en -leefarea het 'n kinderslaapbank. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die kothuis bied ook 'n platskerm-TV en toegang tot gratis WiFi. Die eenheid maak oop op 'n patio met 'n buite-eetarea en lei na 'n swembad waar gaste kan afkoel en uitsigte oor die berg kan geniet.

Elsie's Peak is 'n gunsteling vir stap, want die uitsigte oor Glencairn en Simonstad is skouspelagtig vanaf die piek. Vir diegene wat meer avontuurlustig is, wag Kalkbaai-grotte om verken te word, en sy gewilde restaurantdistrik is 'n maklike rit weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Chad P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful you can sit back and relax at the pool and at the fire. My stay at the accommodation was wonderful. Can't wait to book it aga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Julia D
Gesin met klein kinders
5.0
Good value for our stop over. The cottage was well finished, clean and well maintained, and we had everything we needed. It is close to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Janice H
Gesin met klein kinders
5.0
Best stay ever, safe and secured. Our stay was absolutely amazing. The fact that you have the entire cottage all to yourself. The owner...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Suzann B
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice ️. It was absolutely awesome, just a bit too short. We'll stay longer next time. You feel instantly at home. And the owner, s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Edward M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stay with all one needs. The hostess has everything arranged perfectly for our stay. Very clean with all typical requirements s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12de Laan 8, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pool Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 720
R1 720 R1 548
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 720
R1 720 R1 548
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 8, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f3492567f65ad4c8ee5edb7685d4c2e086cb390729dcec2eab9321fd87ded188af954a013b56f5e2d0162ba5731dc00a8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 720 nouVanaf R1 548 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 8 12th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.136158870694 18.42111953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang