- Kapasiteit: 186 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portswood-weg, Portswood Square, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 084 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Portswood Hotel grens aan The Commodore Hotel by die dinamiese V&A Waterfront en bied 'n mengsel van gehalteverblyf, uitstaande kookkuns en uitstekende diens. Die hotel weerspieël die eg Kaapstadse koloniale geskiedenis aangesien die ontvangsarea en restaurant op die oorspronklike put wat meer as 300 jaar gelede gebruik is.
Verblyf word in 93 standaardkamers met 'n see-tema gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder het die kamers ook lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, telefone wat direkte oproepe maak, punte vir elektriese skeermesse en haardroërs. Daar is ook 24 uur-kamerdiens en gratis WiFi beskikbaar.
In die oggende word 'n heerlike ontbyt bedien en die swembadarea dien as die perfekte plek vir ligte versnaperings en drankies. Gaste kan ook die Quarterdeck Restaurant met Indiese kookkuns en Kaaps-Maleise dekor of die skemerkelkiekroeg besoek.
Sakereisigers het toegang tot 'n klein konferensie-area geskik vir vergaderings, seminare of intieme aandete-byeenkomste vir tot 10 gaste. The Commodore Hotel bied meer omvattende konferensiegeriewe vir groter groepe indien dit benodig word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Forex
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 52
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Portswood-weg, Portswood Square, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Portswood Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 186 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portswood-weg, Portswood Square, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap