Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Potter's Shed

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Plaas S83, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Potter's Shed is 'n bekoorlike selfsorgeenheid aan die rand van die Wieg van die Mensdom in Skeerpoort. Die verblyf is op die Witwatersrand-bergreeks en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 1 gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek en 'n kaggel.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n vuurput, braai-area en sitplek, asook 'n klein plonspoel met koue water en 'n buitestort met warm en koue water.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R560, Plaas S83, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Plaas S83, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9050dc565d15e41460de370c08927babd38a3daeef094edb254515b4248c9a6d4f14d58d64b277f7ae43d81b9e6c30017c00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense R560 Farm S83 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.814817608424 27.776165418406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang