Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Prawn Hatchery

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Aletia O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

The most amazing hidden gem! Wat 'n lekker belewenis! Ons tyd daar was net veels te kort. Sal beslis volgende keer 'n hele week daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
The Prawn Hatchery
Ons is baie gelukkig om te hoor dat julle 'n goeie belewenis gehad het en sien daarna uit om julle gou weer terug te hê vir 'n langer bly.

Ronel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Dit was die perfekte omgewing en venue vir ons kunswegbreek. Stil, rustig, mooi, nat van die reën maar steeds beskut. Penny's Cottage was eenkant en nie deel van die ander gaste nie, wat vir ons lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
The Prawn Hatchery
Hi Ronel Ons is baie bly dat jul die kuns-wegbreek naweek geniet het en sien daarna uit om jul gou weer te sien. Groete, Annemarie.

Christa P
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2021

Special place in a stunning location. We were pleasantly surprised with this one of a kind rustic setting on the beautiful river. Would love to go back especially in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
The Prawn Hatchery
Thank you for your review Christa and very happy that you loved the Hatchery! Looking forward having you back during the summer vibes Warm regards Annemarie

Wayne H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2020

It was good, except for the shower with no hot water. The place is rustic but very clean, we had a great time, the only problem was no one came to clean and the water in the shower was cold no hot water at all, the sink had hot water from the gas geyser and the other bathroom had intermittent hot water but none in the second bathroom and I only ran the hot tap for about 10 minutes and still had no hot water. Only complaint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Matthew
The Prawn Hatchery
Dear Niclolene Thank you for taking the time to review The Hatchery and providing valuable feedback which will allow us to improve our offering in the future. Kind Regards, Matthew

Stephanus D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2020

Baie unieke plek. As dit 'n wegbreek is wat jy soek, is dit die plek vir jou. Rivier/meer is pragtig. Die slaapeenhede is goed toegerus en mooi skoon. Lugreëling was 'n lewensredder in die hitte. Slaapeenhede gebruik refleksieglas en party het nie gordyne nie wat veroorsaak dat ander gaste in die aand dwarsdeur jou plek kan sien. The Kelp se badkamer is sigbaar deur die vensters en as iemand in die aand stort, kan jy alles sien (moes handdoeke voor vensters hang). Covid-invloed kan gesien word en buitegeriewe soos kombuis en braaiers nie op standaard nie. Dit is nie sleg nie, maar kan skoner wees. The Hatchery is 'n buite leefstyl. Daarvoor is die buitegeriewe belangrik en kan verbeter word, veral mooi skoongemaak word. Daar is ook nie beheer oor geraas en parties nie. Daar is baie spasie buite die wooneenhede se direkte omgewing en die soort van vrolikheid kan gemaklik geskuif word waar dit nie 'n impak op ander gaste het nie. Nogmaals vreeslik geniet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Matthew
The Prawn Hatchery
Baie dankie vir die tyd om vir ons terugvoering te gee. Hoop om jul gou weer terug te he in die nabye toekoms. Groete Annemarie

Annamagriet D
Kort verblyf Gesin met tieners
1.8
Okt 2020

Met ons aankoms was dit duidelik dat dit wat op die webtuiste aangebied is baie ver verskil van die werklikheid. Die terrein en geboue was verwaarloos, daar is geen tekens van enige sekuriteit nie, die gemeenskaplike kombuis was vuil. Die tonic pools at op die foto's verskyn bestaan nie eens nie - dit is leeg en gekraak en vol onkruid. Ons was baie teleurgesteld en het nie gevoel dit is veilig om daar tuis te gaan nie. Boonop was daar geen aanduiding dat die pad nie vir 'n gewone klein karretjie geskik is nie. Hoewel die dame wat ons ontvang het baie vriendelik was, en die beddens en kamers mooi skoon was en netjies voorberei, het die hele terrein en ander aspekte van dit wat ons op die internet gesien het en verwag het veel te wense gelaat. Dit lyk of die foto's op die internet meer as 10 jaar gelede geneem is en die plek nie intussen mooi in stand gehou is nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Matthew
The Prawn Hatchery
Dankie vir die tyd om vir ons terugvoering te gee. Die geboue is gehou soos wat dit in die prawn dae was en dit dra by tot die rustic gevoel. Ons is jammer dat die Hatchery nie vir jul was nie. Groete Annemarie

Christa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Asemrowend! By verre die hoogtepunt van ons vakansie. Net jammer ons kon nie langer bly nie. As jy wil rus en asem skep is hierdie die regte plek. 'n Ongelooflike ervaring. Selfs my tieners was gelukkig hier en ons hond is soos royalty behandel. Ons sal definitief teruggaan na die Hatchery toe en beslis baie langer kuier. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig, die blyplek is altyd skoon en netjies en die gemeenskaplike kombuis het alles wat jy nodig het. Bring net jouself, jou kos en rus lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
The Prawn Hatchery
Baie dankie vir die terugvoering, Christa. Ons is in die sewende hemel om te hoor dat jul en die tieners dit geniet het. Die hondjies geniet dit altyd by die Hatchery en hul is baie welkom. Sien jul volgende keer. Groete, Annemarie.

Sonette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Awesome plekkie. Indien jy 'n plekkie soek, weg van die stad, verkeer en die gejaag is The Hatchery net die plek vir jou. Dit is waar jy die kids kan weg kry van tegnologie en leer om die natuur te geniet en hoe om speletjies uit te dink soos in die dae van ouds. Dan, Bawinile. Thank you for the warm welcome, the flowers, the willingness to help. You are one asset to The Hatchery. Ek kom beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
The Prawn Hatchery
Goeie more Sonette, Baie dankie vir die wonderlike terugvoering!! Sien daarna uit om jul weer by die Hatchery te he! Groete, Annemarie

Karen K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Clean, very helpful staff. Although a bit of a rough ride to get there, clean room with air-con, very helpful very well mannered staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Dit was heerlik vreedsaam, rustig, verkwikking vir die siel. Ons het heerlik gekuier in die Forest room. Baie gemaklike beddens. Daar is wel min hakkies om goed op te hang, en min rakkies. Verder geen klagtes. Die lugversorger was 'n heerlike lafenis. Ons sal enige tyd weer daar bly en beveel dit regtig aan vir mense wat hou van eenvoudige, rustige blyplek sonder tierlantyntjies, waar mens net kan wéés. Matthew en sy personeel is besonder behulpsaam en vriendelik. Die naaste winkel is so 10 km weg, en die lekkerste swemstrand so 40 km weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
The Prawn Hatchery
Baie dankie vir die terugvoer en ons is ekstase dat jul die verblyf geniet het. Hoop om jou gou weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R840
R840 R672
per nag (plek vir 3)
Vanaf R840
R840 R672
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amatikulu Lagoon, Reserve 8, Ongoye, 3800, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHy5yXtPAcq6lIkwGq3DNEAaJHA0nJLN4sMWvNOfDYo6LORnXOl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R672 per nag (plek vir 3) 25 5 1 4 Amatikulu Lagoon Reserve 8 3800 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.091258255354 31.631215810776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang