The Prawn Hatchery
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Nov 2024 tot 14 Nov 2024.
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amatikulu Lagoon, Reserve 8, Ongoye, 3800, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R840R672 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Prawn Hatchery is in Ongoye, KwaZulu-Natal, en is op 'n ou garnaalteëlery plaas langs die strandmeer geleë wat oor 'n verlate strand en natuurreservaat uitkyk. Dis die ideale bestemming vir diegene wat uit die stad wil wegbreek.
Die verblyf bestaan uit 11 kamers, CaraSuite en Matt's Retro met slaapplek vir altesaam 50 gaste. Die kamers bied gemaklike beddens, linne, handdoeke, lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan van die 2 gemeenskaplike selfsorgkombuise en eetkamertafel gebruik maak.
Doendinge op die perseel sluit kunsvlieghengel, visvang, voëlkyk en bergfietsry in. Daar is 'n kampeerterrein op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Amatikulu Lagoon, Reserve 8, Ongoye, 3800, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Prawn Hatchery het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amatikulu Lagoon, Reserve 8, Ongoye, 3800, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang