The Prime Spot
Beskrywing
Enkelbed met spierwit perkallinne. Geriewe sluit 'n elektriese kombers, verwarmer, waaier, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-pakket, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n en suite-badkamer in. Rook is verbode in die eenheid. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Sluit 'n kontinentale en warm ontbyt in.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom in die Selfsorgkothuis en die Tuishuis.
Kinders 8 jaar en ouer is welkom in die 2-Enkelbed- en Dubbelkamers. Geen ekstra beddens pas in hierdie kamer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
2-Enkelbedkamers met 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed met spierwit perkallinne en 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit 'n elektriese kombers, verwarmer, waaier, lugversorging, haardroër, 'n platskerm-TV met DStv-pakket, koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is veilige parkeerplek agter elektriese motorhekke beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Sluit 'n kontinentale en warm ontbyt in.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom in die Selfsorgkothuis en die Tuishuis.
Kinders 8 jaar en ouer is welkom in die 2-Enkelbed- en Dubbelkamers. Geen ekstra beddens pas in hierdie kamer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Sluit 'n kontinentale en warm ontbyt in.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom in die Selfsorgkothuis en die Tuishuis.
Kinders 8 jaar en ouer is welkom in die 2-Enkelbed- en Dubbelkamers. Geen ekstra beddens pas in hierdie kamer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tuishuis is 'n Kaaps-Hollandse grasdak-kothuisie wat in die 1800's gebou is. Dié kothuis het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kothuis het ook 'n TV met 'n DStv-verblyfpakket en lugversorging. Die aparte leef-, eet- en kombuis-area het Kaaps-Hollandse oudhede wat in 'n moderne baadjie getooi is. Kook- en opwasgeriewe is beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n privaat ingang. Ontbyt is nie ingesluit nie en troeteldiere word nie toegelaat nie. Daar is ook nie braaigeriewe beskikbaar nie. Skoonmaakdienste is net beskikbaar as dit vooraf en teen ekstra koste gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom in die Selfsorgkothuis en die Tuishuis.
Kinders 8 jaar en ouer is welkom in die 2-Enkelbed- en Dubbelkamers. Geen ekstra beddens pas in hierdie kamer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié spierwit selfsorg-kothuis is 'n dubbelverdieping-eenheid met 2 en suite-slaapkamers. Die solder is 'n oopplan-vertrek apart van die onderste gedeelte met 'n aparte badkamer. Daar is 'n ekstra bed vir 'n kind en genoeg plek vir 'n kampbedjie of 'n ekstra matras. Lugversorging is vir somerdae beskikbaar en daar is balkonne met lieflike tuin- en berg-uitsigte. Die grondvloer het 'n tweede en suite-slaapkamer. Pragtige kandelare en kaggels skep 'n heerlike atmosfeer in die oopplan-leefarea en -eetarea. Dié oopplan-area het 'n TV met 'n DStv-verblyfpakket. Die kombuis het swart-en-wit teëls en is toegerus vir selfsorg. Maksimum 4 volwassenes en 2 kinders word toegelaat. Braaigeriewe is beskikbar. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n privaat ingang. Maksimum 2 kinders toegelaat. Ontbyt is nie ingesluit nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Skoonmaakdienste is net beskikbaar indien dit vooraf en teen ekstra koste gereël is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom in die Selfsorgkothuis en die Tuishuis.
Kinders 8 jaar en ouer is welkom in die 2-Enkelbed- en Dubbelkamers. Geen ekstra beddens pas in hierdie kamer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 54, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang