Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Promised Land

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carol-ann S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Absolute bliss. We were in our element the minute we went through the door! Everything just said "welcome back to the bush". We felt at home again! Enjoyed every minute of our stay. The only thing we missed was that we would have preferred an electric kettle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryanne
The Promised Land
Thank you so much for this wonderful review, and I agree, it is an electric kettle! Kind regards Maryanne and Dave

Petro M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig en stil. Baie dankie vir die lekker rus en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryanne
The Promised Land
Dis wonderlik om so positiewe woorde te hoor van julle. Baie dankie en asb. kom kuier weer. Baie dankbaar. Maryanne en Dave

Tanya B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Heerlike bosvakansie. Fantastiese bosvakansie in 'n gerieflike, skoon en goed toegeruste huis. Ons het 'n verskeidenheid diere en voëls op ons voorstoep gehad en die gebrul van die leeus en gesels van die seekoeie het ons elke aand geselskap gehou om die vuur. Wat 'n heerlike week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klara C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Heerlik! Dit was heerlik en 'n wonderlike ervaring. The Promised land was vir ons ideaal en net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maryanne
The Promised Land
Dankie julle asb. kom kuier weer Dave en Maryanne

Michelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heaven on earth. Thank you so much for everything. The promised land is a place where you can really enjoy a piece of heaven on earth. The location is amazing, the views, the animals everything was perfect. You really have a gem in Marloth. We will never be able to thank you enough for the extra mile that you walked for us in a very stressful time when our car broke down in Kruger. We will never forget that. You really went above and beyond for us. May God bless you always. We will definitely be back if you will have us. Hopefully without stress this time. Take care, God bless!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Altyd lekker om Marloth te besoek. Hou daarvan om Marloth toe te gaan, want dit voel soos "home".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Wonderlike paar dae. Met aankoms het die Visarend ons met sy roep gegroet en ook 'n verdwaalde bobbejaan. Plek is goed ingerig en baie goed geleë. Die gasheer en -vrou was baie behulpsaam. Dink die stort kan bietjie aandag geniet. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Koos K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Value for money and well located within the park. We stayed right next to the KNP fence, very easy access to Krans lookout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maryanne
The Promised Land
Dankie Koos, van ons kant af dankie dat julle ons ou huisie so mooi skoon gelos het. Kom weer gou Maryanne en Dave

Annelie K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Baie lekker blyplek. Ons het weereens baie lekker gebly. Als wat jy mag nodig hê was beskikbaar. Plek was skoon en netjies. Pragtige wild het elke dag kom hello sê. Die is beslis een van ons lekkerste blyplekke. Bekostigbaar met alles wat 'n mens van die bos wil hê. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons sal beslis terug wees vir nog 'n kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Lekker gekuier. Het groot geskrik toe Wildebees eweskielik op stoep inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryanne
The Promised Land
Dankie julle so bly jy het die wegbreek tyd geniet en vir ons so hoer gradering gegee. Kom asseblief weer kuier, die huis was so mooi skoon en netjies gelos. Maryanne en Dave

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeirylaan 2493, Marlothpark Bewarea, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNTY0ZmUwLWNkZTAtNGE3MS1iZWY0LTMwNTA0YzUxYWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 2493 Seekoei Drive Marloth Park Conservancy 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.336645034945 31.78865648486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang