Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Promised Land

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir The Promised Land
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carol-ann S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann S

Absolute bliss.

We were in our element the minute we went through the door! Everything just said "welcome back to the bush". We felt at home again! Enjoyed every minute of our stay. The only thing we missed was that we would have preferred an electric kettle.

The Promised Land se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review, and I agree, it is an electric kettle!
Kind regards
Maryanne and Dave

The Promised Land
Petro M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Rustig en stil.

Baie dankie vir die lekker rus en stilte.

The Promised Land se terugvoer

Dis wonderlik om so positiewe woorde te hoor van julle. Baie dankie en asb. kom kuier weer.
Baie dankbaar.
Maryanne en Dave

The Promised Land
Tanya B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Heerlike bosvakansie.

Fantastiese bosvakansie in 'n gerieflike, skoon en goed toegeruste huis. Ons het 'n verskeidenheid diere en voëls op ons voorstoep gehad en die gebrul van die leeus en gesels van die seekoeie het ons elke aand geselskap gehou om die vuur. Wat 'n heerlike week.

Klara C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klara C

Heerlik!

Dit was heerlik en 'n wonderlike ervaring. The Promised land was vir ons ideaal en net wat ons nodig gehad het.

The Promised Land se terugvoer

Dankie julle asb. kom kuier weer

Dave en Maryanne

The Promised Land
Michelle L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Heaven on earth.

Thank you so much for everything. The promised land is a place where you can really enjoy a piece of heaven on earth. The location is amazing, the views, the animals everything was perfect. You really have a gem in Marloth. We will never be able to thank you enough for the extra mile that you walked for us in a very stressful time when our car broke down in Kruger. We will never forget that. You really went above and beyond for us. May God bless you always. We will definitely be back if you will have us. Hopefully without stress this time. Take care, God bless!!

Marthie F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie F

Altyd lekker om Marloth te besoek.

Hou daarvan om Marloth toe te gaan, want dit voel soos "home".

Jacques D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Wonderlike paar dae.

Met aankoms het die Visarend ons met sy roep gegroet en ook 'n verdwaalde bobbejaan. Plek is goed ingerig en baie goed geleë. Die gasheer en -vrou was baie behulpsaam. Dink die stort kan bietjie aandag geniet. Sal definitief weer gaan.

Koos K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos K

Value for money and well located within the park.

We stayed right next to the KNP fence, very easy access to Krans lookout.

The Promised Land se terugvoer

Dankie Koos, van ons kant af dankie dat julle ons ou huisie so mooi skoon gelos het. Kom weer gou
Maryanne en Dave

The Promised Land
Annelie K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K

Baie lekker blyplek.

Ons het weereens baie lekker gebly. Als wat jy mag nodig hê was beskikbaar. Plek was skoon en netjies. Pragtige wild het elke dag kom hello sê. Die is beslis een van ons lekkerste blyplekke. Bekostigbaar met alles wat 'n mens van die bos wil hê. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons sal beslis terug wees vir nog 'n kuier!

George T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T

Lekker gekuier.

Het groot geskrik toe Wildebees eweskielik op stoep inloer.

The Promised Land se terugvoer

Dankie julle so bly jy het die wegbreek tyd geniet en vir ons so hoer gradering gegee. Kom asseblief weer kuier, die huis was so mooi skoon en netjies gelos.
Maryanne en Dave

The Promised Land
Liza V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Lekker.

Heerlike gerus en die lugversorging was verseker 'n bonus. Baie natuurlewe wat elk dag kom hallo-sê het. Plek is skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Eienaars het opgevolg hoekom krag bly trip het. Wens ons kon 'n dag langer daar bly maar ongelukkig moes ons weer begin werk. Sal verseker weer daar bespreek. Wens net mens kon die rivier sien vanaf die huisie.

Elizabeth B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Home away from home.

Lovely house with everything needed and more. Small swimming pool a winner for very hot weather! Friendly hosts.

Frik P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P

Sien sterre.

Promised land is perfek geleë en 'n ware oase en juweel.

The Promised Land se terugvoer

Dankie julle twee en ook dankie die huis was so so skoon gelos. Asb kom kuier weer as julle kan en groot geluk met die gebouery.

The Promised Land
Miguel M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel M

Beautiful house, fully equipped with all the essentials and much more.

A home away from home, but in the bush where you can see all the wonderful animals. Although the pool was cold, it was very welcoming on our very hot days. The braai area provided us with privacy and tranquillity.

The Promised Land se terugvoer

Thank you so much what a wonderful review to reeceive. Kind regards, Dave and Maryanne.

The Promised Land
Theo M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

Ongelooflike plek waar ons heerlik ontspan het en geniet het van die natuur.

Ons kan regtig die Promise Land aanbeveel daar is baie karakter en liefde vir die natuur in die huis ingesit en alles wat jy nodig het is daar.

The Promised Land se terugvoer

Dankie julle vir jou aanbeveling so bly jy het die plekkie geniet.
Groete
Maryanne en Dave

The Promised Land
Yolandi R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Lekker gerus en baie diere gesien.

Pragtige plekkie, regte ligging, baie diere en wonderlike eienaars. Sal beslis weer The Promised Land besoek. Dave en Mary-Anne is pragtige mense.

Janie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie C

Daar is alles wat nodig is.

Lekker ruim. Daar was ys en hout gelos. Baie lekker gebly. Sal beslis weer van The Promise Land gebruik maak.

Tanya V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Onvergeetlik lekker.

Dit was 'n heerlike, onvergeetlike wegbreek. Die kinders het 'n fees gehad. So lekker naby die rivier.

Reynette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynette V

Absolutely amazing.

Everything was there that we needed. Quiet and very close to the border fence of the Kruger Park.

The Promised Land se terugvoer

Thank you Reinette for this recommendation. It really helps to promote our little cottage. May you find peace and happiness in your new country and still keep the favour and love for South Africa.

The Promised Land
Francois J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Alles wat nodig is om die bos ten volle te geniet.

Dit is 'n wonderlike huis in 'n fantastiese ligging. Ons kon daagliks sommer na die Kransrivier-uitkykpunt gestap het en met die magdom diere wat by die huis kom draai het, wat gereeld 'n trop wildebeeste en zebras ingesluit het, was dit nie nodig om enige plek heen te ry nie. Somer in die Laeveld kan uitdagend wees, maar deur die dag kon ons in die groot plonspoel afkoel terwyl die lugversorgers in die slaapkamers gesorg het vir 'n aangename nagrus. Maryanne en Dave het die hele proses uiters professioneel bestuur en ons baie tuis laat voel.

The Promised Land se terugvoer

Baie baie dankie julle vir die wonderlikste aanbeveling.Kom kuier weer.
Groete,
Maryanne en Dave

The Promised Land
Tracey J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey J

Truly a promise land.

It was located right across from the river so daily walks along the river were always a treat. The house is clean, well-kept and well-equipped with all the essentials needed. Just a short walk to the krans lookout, lots of animals came to visit daily and Dave and Maryanne are very accommodating and made our stay very comfortable. Cannot wait to return to this home away from home. The dip pool was very inviting and we lived in it as the heat in the summer months can be very hot. The aircons in the bedrooms were a blessing.

The Promised Land se terugvoer

Thank you both so much we hope to see you again soon. Regards Maryanne and Dave

The Promised Land
Gert J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J

Baie netjies en skoon, sal beslis weer daar gaan kuier!

Al wat die huisie kort is beslis ’n lugversorger, dit was bloedig warm en waaiers help niks! Lugversorging in beide kamers en miskien in die middel (eetkamer) wat dalk gekoppel kan word aan prepaid elektrisiteit sodat jy self vir jou genot sal moet betaal. Baie lekker plek! Dankie ook aan Dave vir sy hulp en verwysing na iemand om ons met die voertuig te help!

The Promised Land se terugvoer

Dankie Gert, ons het so pas twee lugverkoelers in die slaapkamers ingesit. Kom kuier weer saam maar phew dis nog steeds so warm hier. Maryanne en Dave

The Promised Land
Ina R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R

Dit was heerlik, baie lekker plekkie met als wat jy nodig het en nog meer.

Sal weer daar kuier.

Herby G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herby G

Fantasties.

Die naam van plek is van pas. Alles wat geadverteer word word wel verskaf. Het lekker ontspan.

Alicia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

We had a wonderful time as always. Close to the river and a lovely home.

We were only disappointed in the cleanliness of the house inside. It seemed like it had not been cleaned in a while and that only the bedding was changed. Other than that, we really love going to this house as it truly is a home away from home.

The Promised Land se terugvoer

Alicia sorry for the delay in replying to your rating. We definitely cleaned the cottage on Wednesday as you were hoping to do the traveling in the evening. What we do have is what we locals call black snow. This is when they burn the sugar cane and it flies through the air especially if there is any wind. We have made arrangements that if we clean the day prior to entry for our neighbor to check for us and if needs be to return and clean up this black dust. So sorry I didn't know as I would have shot back and cleaned it up but we are now going to try to clean on the day of arrival only to ensure this doesn't happen again. Please accept our apologies and we trust you will return again for another visit. Kind regards Maryanne

The Promised Land
Cat A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cat A

A home away from home.

It was a cozy treasure and we felt right at home.

Werner K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Stunning experience.

Dave supplied wood there was ice in the fridge ─ small things that normally is not expected that made your first experience positive. Very clean with all accessories needed. Very homely and comfortable. Planning my next visit.

The Promised Land se terugvoer

Dear Werner,

So sorry for this late reply but Dave and I just want to thank you for this wonderful review you gave us. We hope to see you again soon.

Regards,
Maryanne and Dave

The Promised Land
Herman V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Lekker kuierplek.

Uitstekende verblyf, baie lekker en rustig en naby die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin. Diere het ons by huis kom besoek en het selfs die vlakvarke en koedoes met die hand gevoer. Sal weer van The Promised Land gebruik maak.

The Promised Land se terugvoer

Thank you for this wonderful review of your stay in our cottage. Kom kuier weer gou vir ons.
Groete
Maryanne en Dave

The Promised Land
Dagan O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dagan O

Very nice!

Very nice, spacious and extremely well equipped. Friendly and efficient contact with owner. Really nice outside room ─ all in all a great place to stay. Looking into the Kruger Park on the other side of the road!

Pieter E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Awesome.

Die huis was alles wat jy wil hê in die bos. Ons het ongelooflik lekker gekuier en gerus. Die diere kom besoek jou sommer by die voordeur van die huis. Braaigeriewe is nes jy dit in die bos wil hê. Sal beslis weer daarheen gaan. Het ook vir Dave en Maryanne ontmoet, baie aangename mense. Kan die vakansie soos volg opsom: Lekker man, lekker.

Selwyn L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn L

Excellent clean and spacious home to stay at and would recommend to anyone.

Thank you Dave and Maryanne for the warm welcome to your lovely and clean home. We enjoyed our stay and the view onto the Crocodile River.

The Promised Land se terugvoer

Thank you so much, Selwyn, for the positive review you have given us. It is always a pleasure to have guests who take such good care of the little cottage and enjoy themselves too. Please visit us again soon in the near future.
Regards,
Maryanne and Dave

The Promised Land
Diana F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana F

What a pleasure!

Magic! Attention to detail. Peace, love, real good old fashioned value for money.

Nadia P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Dit was een fantastiese week.

Dit was 'n fantastiese week gewees. Die huis is so skoon en netjies en absoluut alles wat jy nodig gaan hê en meer. Dit is perfek geleë in die park, en so baie diere het ons kom besoek. Baie dankie julle sien ons sommer gou weer

The Promised Land se terugvoer

Dankie, so baie dankie Nadia en familie, dit help ons so baie as ons so mooi resensie kry.Jy moet weer kom kuier soos jy beloof het. Lekker aand verder daar.
Dave and Maryanne

The Promised Land
Gretchen M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen M

Awesome.

Ons het heerlik gebly daar is alles en meer wat jy nodig het in die huis. Kinders het swem geniet en die uitkyk op rivier is hemels.

The Promised Land se terugvoer

Dankie vir jul mooi woorde. Gretchen. Ons is so bly julle het jul naweek geniet.

Ons gaan doen wat jy voorgestel het en 'n DStv skottel opsit dat gaste hul eie DStv kan saambring.

The Promised Land
Dorette K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette K

Gerieflik toegerus.

Baie goed geleë, gerieflik toegerus. Was 'n plesier. Ons het veral die klein swembad tydens die hittegolf geniet.

The Promised Land se terugvoer

More Dorette en familie, ek wil net sê dankie vir die verslag wat julle gestuur het. Dit laat 'n mens voel dis die moeite werd. Ek het die geldjie vir Loura gegee en vir haar gese dit kom van julle af. Ek hoop ons sien julle weer al is dit vir 'n naweek of paar dae. Weereens dankie.
Maryanne en Dave.

The Promised Land
Melissa D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Huislike atmosfeer in die bos.

Het baie lekker gekuier en gerus. Kyk uit oor die olifante in die rivier af van die voorstoep. Het wilde diere gehad wat kom hallo sê het by die voordeur. Sal beslis weer daar kom bly baie dankie!

The Promised Land se terugvoer

Thank you so much for this wonderful rating it really helps people to decide to visit our little cottage. Please visit us again.

Regards
Dave and Maryanne Seaton

The Promised Land
Deon P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon P

Huislik in die Bosveld.

Baie mooi en skoon. Dit voel of jy by jou eie huis is, maar net in die Bosveld. Die Krokodilrivier is sommer reg voor jou. Alles is in die huis waaraan 'n mens kan dink. Dit raak net bietjie warm sonder lugreëling. Ons sal die plek vir enige een aanbeveel.

The Promised Land se terugvoer

Goeiemore Deon, ek wil net sê dankie vir die goeie verslag wat julle gestuur het. Ek hoop julle sal weer by ons kom kuier.
Dankie, Maryanne en Dave.

The Promised Land
Madelein C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

‘n Fantastiese ervaring in die Skepper se hande werk!

Alles is daar. Bring net jouself en kos. Was 42°C gewees. Het die air-con gemis! Gelukkig was die swembad daar! Ongelooflike uitsig op die rivier en het olifante 50 meter van ons af gesien. Die kamer buite is ‘n wenner! Hoor al die naggeluide.

The Promised Land se terugvoer

Goeie more Madelein en familie, ek wil net sê baie dankie vir jou terugvoering en jou aanbeveeling. Dit was so goed om te hoor jy het daar bo geslaap, want dis vir ons die beste kamer in die huis. Die naggeluide en bietjie wind wat deur waai. Ons hoop julle sal weer by ons kom kuier en ons gaan lugreëling insit, maar weet net nie waar nie, miskien in die middel van die sitkamer. Die somer is die warmste in 'n paar jaar maar self ons dorpsmense kry swaar met die hitte. Die mooiste tyd van die jaar is April en Mei. Dan is dit warm in die dag maar koel in die aande. Weereens sê ek net dankie en hopelik sien ons julle weer vir 'n kuier.
Liefde, Maryanne en Dave.

The Promised Land
Paul S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

'n Bosveldwegbreek wat enige uitgeputte siel kan herlaai.

Die huis is baie netjies ingerig met alles, en meer, wat mens kan benodig. Die ligging is ideaal en ons is elke aand vermaak en verstom deur die boskoor van dieregeluide.

The Promised Land se terugvoer

Thank you so much Paul for the review you and Desire sent and we hope to accommodate you again. I bet the "Russel" family was pleased to you home again.
Regards, Maryanne and Dave

The Promised Land
Therese D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese D

Heerlike rustige omgewing, lekker vakansiehuis en uitsonderlike vriendelike en behulpsame eienaars.

Ons het die ligging van die huis naby die rivier en tussen die bome baie geniet. Dit is stil, rustig en die buitelapa en stoep is werklik 'n wenner om net te sit en ontspan. Huis baie goed ingerig met als wat nodig is.

The Promised Land se terugvoer

Dankie Fienie julle kan gerus weer kom kuier.

Groete
Maryanne and Dave

The Promised Land
Adele P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P

Home away from home.

Ongelooflike mooi kothuis in die bos met alles en nog wat. Puik geleë en die diens was fantasties. Ons sal beslis weer gaan kuier in die bos.

Colette P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette P

Voorwaar die beloofde land.

Netjies, skoon en waarde vir geld. Ons sal vir seker teruggaan.

The Promised Land se terugvoer

Dankie Colette vir die terrugvoering en ons is so bly julle kom weer kuier.
Groete, Maryanne en Dave.

The Promised Land
Johan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Rustig.

Jou huis weg van die huis. Alles is daar, bring net eie kos en badkamer goed. Baie rustig en stil, net baie, baie warm in somer. Ek dink lugreëling sal 'n goeie ding wees. Sal beslis weer van Dave se huis gebruik maak .

Alicia S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

Awesome!

Definitely going back!

The Promised Land se terugvoer

Thank you so much Alicia, it was so wonderful to get such a wonderful review and it will be great to have you folk again.
Regards, Maryanne and Dave.

The Promised Land
Petra T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra T

Dit was 'n heerlike, rustige wegbreek!

The Promised Land is soos jou huis weg van jou huis! Dit is volledig toegerus met alles wat jy moontlik nodig het. Die diere wat kom "kuier" het, het dit ekstra spesiaal gemaak. Ons sal dit beslis aanbeveel!

Manfred H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred H

Ongekunsteld en knus.

Goed toegerus en huislik. Goeie ligging naby die rivier. Lekker buite-kuierareas.

The Promised Land se terugvoer

Baie dankie vir jou aanbeveling. Dit help ons so baie en moedig ons aan om nog beter te voorsien vir ons gaste. Dankie Manfred, julle moet weer kom kuier. Maryanne en Dave.

The Promised Land
Annelie K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K

Alles en nog.

Ons het vir 'n week in hierdie pragtige blyplek tuis gegaan. Dit was voorwaar baie lekker. Alles wat jy mag nodig he is daar. Dave en Maryanne was so vriendelik om hout vir ons te los en seker te maak dat alles tip top is. Die plek is ruim en gerieflik geleë. Ons het daagliks wild by en om die huis gehad. Ek sal die plek vir almal aanbeveel en ons sal weer terug wees. Dankie vir al julle moeite.

Gys B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys B

Excellent.

The house is perfectly located across the road from the crocodile river with beautiful views. There is a lot of small things at and in the house that contributed to an excellent weekend. I will definitely recommend this house to anyone and hope to be back soon. The owners are very informative, helpful, kind and will go out of their way to assist you. Thanks for sharing The Promised Land with us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Die huis is perfek geleë oorkant die pad vanaf die Krokodilrivier met pragtige uitsig. Daar is baie klein dinge by en in die huis wat bygedra het tot 'n uitstekende naweek. Ek sal hierdie huis beslis aanbeveel en hoop om binnekort terug te wees. Die eienaars is baie insiggewend, hulpvaardig, vriendelik en gaan uit hul pad om jou te help. Dankie dat jy die beloofde land met ons gedeel het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sanette V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Dit was absoluut heerlik!

Ek sal "The Promised Land" beslis aanbeveel vir natuurliefhebbers wat soek na rustigheid en vrede. Die natuur is pragtig, rustig en doodstil. Ons het 'n koedoebul gehad wat elke aand besoek kom aflê het, dit lyk of hy agter die huis oornag. Daar het ook zebra's kom kuier. Die huis is gerieflik en voldoen aan alles wat mens mag benodig. Dit is vreeslik huislik, voel of dit permanent bewoon word en of die mense dalk net gou iewers heen is. Baie dankie dat ons dit kon gebruik, was 'n heerlike naweek.

Jacques T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T

Wonderlike plek en mense!

Baie dankie aan die Seaton's wat uit hulle pad gaan om mens gemaklik en tuis te laat voel. Julle het 'n wonderlike plek en dankie dat julle dit met ons gedeel het. Julle sien ons beslis weer.

The Promised Land se terugvoer

Dankie Jacques, vir jou aanbeveling. Ons waardeer dit baie. Maryanne en Dave.

The Promised Land
Esmien M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmien M

'n Lieflike plek om te onstpan!

Wat 'n baie aangename verassing en perfekte plek om te gaan herlaai! Daar was niks kort nie en die ligging is ideaal! Alles en meer was voorsien wat ek nie eens verwag het nie en ons het dit verskriklik baie geniet! Ek sal beslis weer in "The Promised Land " wil tuisgaan!

The Promised Land se terugvoer

Dankie Esmien vir die positive worde oor ons kuier plekkie in die bos. Hoop julle het die kussings gekry buite in die was. Kom kuier weer en asb. se vir families en vriende. Maryanne en Dave

The Promised Land
Vivienne K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne K

Baie dankie ons het n fantastiese verblyf gehad.

Verblyf uitstekend, baie lekker en rustig, dankie The Promise land vir al jul moeite, gevoel soos my huis, maar weg van my huis.

The Promised Land se terugvoer

Dankie Vivienne, vir jou resensie. Ons is so bly jy het alles geniet. Kom kuier weer asseblief. Maryanne en Dave.

The Promised Land
Martin V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Great place.

We had fantastic weekend at the promised land. Will visit again!! Everything you need.

The Promised Land se terugvoer

Thank you so much for this review Dave and I are thrilled to bits as we have only recently started leasing our little cottage and will strive to keep up the standard if not improve on it.We trust we will see you again.
Kindest regards
Maryanne and Dave.

The Promised Land
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeirylaan 2493, Marlothpark Bewarea, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNTY0ZmUwLWNkZTAtNGE3MS1iZWY0LTMwNTA0YzUxYWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 2493 Seekoei Drive Marloth Park Conservancy 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.336645034945 31.78865648486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang