Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Promised Land

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeirylaan 2493, Marlothpark Bewarea, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Promised Land is 'n vreedsame boskothuis met selfsorgfasiliteite langs die Krokodilrivier in Marlothpark.

Dié kothuis is netjies en gerieflik en ingerig as 'n huislike wegbreekplekkie. Daar is slaapplek vir 4 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuisie, eet- en leefarea, en 'n uitkykpunt wat drie verdiepings hoog is. Een van die slaapkamers is in die buitelug vir avontuurlustige gaste wat onder die sterre wil slaap.

Gaste kan lekker afkoel in die swembadjie en 'n vleisie op die vuur gooi in die lapa. Die uitkykpunt bied asemrowende uitsigte oor die bosveld en die Krokodilrivier wanneer die son sak.

Gaan stap gerus langs die grensdraad by die rivier as jy wild wil gewaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
David R
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike ruskans! Skoon, netjies, alles wat jy benodig. Uitsig pragtig!
Sep 2024
Gerda V
5.0
‘n Ongelooflike naweek. Die huis is fantasties toegerus met alles wat 'n mens benodig. Die uitkykpunt is loopafstand van die huis en daar is ook 'n ba...
Sien meer
Sep 2024
Carol-ann S
5.0
Absolute bliss. We were in our element the minute we went through the door! Everything just said "welcome back to the bush". We felt at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Petro M
5.0
Rustig en stil. Baie dankie vir die lekker rus en stilte.
Jul 2024
Tanya B
5.0
Heerlike bosvakansie. Fantastiese bosvakansie in 'n gerieflike, skoon en goed toegeruste huis. Ons het 'n verskeidenheid diere en voëls op ons voorsto...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Seekoeirylaan 2493, Marlothpark Bewarea, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink The Promised Land het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekoeirylaan 2493, Marlothpark Bewarea, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNTY0ZmUwLWNkZTAtNGE3MS1iZWY0LTMwNTA0YzUxYWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 2493 Seekoei Drive Marloth Park Conservancy 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.336645034945 31.78865648486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang