Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Psalmist

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydomstraat 10, Parow-Noord, Kaapstad, 7506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Psalmist is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Parow, Kaapstad en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelslaapbanke. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea lei na gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Hierdie woonstel is naby geriefs- en koffiewinkels, 'n wassery en bied 'n redelik veilige voorstad waar gaste kan draf of fietsry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erika S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker gebly. Goedkoop gerieflik. Diens uit boonste rakke.
Nov 2024
Andriaan O
Saam met vriende
5.0
Very nice. Was the best of the year.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Jane M
Gesin met tieners
5.0
The place is safe, with a good environment. There is a Spar not too far. The welcome was good, the host went above and beyond our expec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Erika G
Saam met vriende
5.0
Excellent value for money. Wonderful host. Excellent service, warm welcome. Will definitely come back again. Accommodated my daughter w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Sheena C
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. It was amazing. The host was so amazing and kind. Didn't mind our busy teenagers. Honestly the friendliest person and so hel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zuki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hans Strydomstraat 10, Parow-Noord, Kaapstad, 7506, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Psalmist het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydomstraat 10, Parow-Noord, Kaapstad, 7506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3074ce8e307c2c065de741c3a2d3b2f09480a830b9d8bd80987c876ba51521a025dcddcb4db1fb57d700272bea5160805a0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 10 Hans Strydom Street Parow North 7506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8912423 18.5763138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang