Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Quarter Studio Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Somerset-weg en De Smit-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Quarter Studio Apartments bied selfsorgverblyf in die pragtige woonstelgebou genaamd The Quarter en is ideaal vir sake- of ontspanningsdoeleindes aangesien dit sentraal geleë is naby die sakekern en die V&A Waterfront.

Daar word 8 ateljeewoonstelle aangebied wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met kwaliteit linne. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV asook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie ateljees het privaat balkonne wat uitkyk oor die pragtige Moederstad.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 87

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hoek van Somerset-weg en De Smit-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Quarter Studio Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Somerset-weg en De Smit-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f538248cd63f5a0402ae058d31989e0b80350af07e2d18bdabeb4a43a6630df6af22b39b0ed55a3159e450ea38e5660b913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Corner of Somerset Road and De Smit Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.913775237312 18.417250023279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang