Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Quarter Two Bedroom Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Somerset- en De Smit-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Quarter Two Bedroom Apartments bied selfsorgverblyf in die pragtige woonstelgebou The Quarter en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers aangesien dit so sentraal naby die middestad en die V&A Waterfront geleë is.

Die lieflike woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 aparte slaapkamers en badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Shiraaz Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 86

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hoek van Somerset- en De Smit-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Somerset- en De Smit-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA360fe82cad0ea6f00c03f9d0384f3091547bb14d1fec8dce196be4ca45c3df79234244ca256d7d9a29536974bbf8f786ad51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) Corner of Somerset Road and De Smit Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.913721815534 18.417126641664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang