The Queen of Calitzdorp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Heidi V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, amazing diens, luuks.
Chris V - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Hi daar, baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Kom kuier gou weer. Lekker bly.
Leanne en span
Cobus S - Des 2022
Algehele gradering
Great.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Beste Cobus, altyd so 'n pleasier om positiewe terugvoering te ontvang. Ons hoop julle sal weer kom kuier. Groete, Leanne en Span
Pieter V - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike verrassing! Kersie op die koek tydens 'n onvergeetlike Roete 62-reis.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Beste Pieter, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly ons kon deel in jou vrou se verjaarsdag. Kom kuier gou weer.
Leanne
Nico B - Jan 2020
Algehele gradering
Al die nodige was in plek! Skoon, netjies en baie goed geleë.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Hi Nico
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Bly julle ht dit geniet en hoop julle kom kuier weer.
Leanne
Shantal L - Mrt 2020
Algehele gradering
Very clean and friendly staff.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Good morning and thank you for your review. It is always a pleasure sharing our guests views with the staff. We hope you will visit us again
Regards
Leanne and Team
Ilse J - Des 2019
Algehele gradering
The Queen is definitief aan te beveel.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Goeie more en dankie dat jy die tyd gevat het om te gesels oor julle kuiertjie by ons. Kom gerus weer.
Leanne
Francois H - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend! Uitstekend! Uitstekend!
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Dear Francois,
Thank you so much for your kind words. Sien julle hopelik weer binnekort.
Leanne & Span
Pieter N - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek in 'n pragtige dorp.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Goeie more en dankie vir u terugvoering. Ons hoop julle kom kuier weer.
Leanne en Span
Johan P - Jul 2019
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf met 'n lekker ontbyt.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Middag Johan en dankie vir jou terugvoering. Ons hoop julle kuier sommer gou weer.
Groete uit 'n koue Karoo
Leanne & Span
Wim G - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het een nag se oorbly in Calitzdorp gesoek en The Queen of Calitzdorp was uitstekend!
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Beste Wim,
Kom kuirer sommer gou weer vir ons
Leanne
Ilse H - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plek om te bly in Calitzdorp.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
More Ilse,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons hoop julle sal gou weer kom kuier
Leanne
Jo-ann G - Jun 2018
Algehele gradering
Altyd 'n wenner.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Middag Jo-Ann, dankie vir jou terugvoering. Dit is vir ons so 'n kompliment as ons gaste weer kom kuier.
Sien julle weer.
Leanne en span
Ursula N - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend sal beslis weer daar bly.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Goeiemore en baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Kom beslis weer.
Leanne
Kathy B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Hi Kathy,
Baie bly julle het die kort tydjie by ons geniet. Kom weer en bly langer. So baie om te sien en doen in ons klein "hidden gem"
Leanne & Span
Ignet V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker geleë, netjies, luukse beddegoed, heerlike swembad en heilsame ontbyt.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Ignet,
Baie dankie dat julle die tyd gevat het om vir ons te laat weet hoe julle verblyf ondervinding was. Bly om te sien julle wil weer kom kuier. Tot dan toe 'n voorspoedige nuwe jaar.
Leanne
Chris V - Des 2017
Algehele gradering
Puik.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Op hierdie stadium is ons kombuis nie toegerus om enige etes behalwe ontbyt te bedien nie. Ons kyk daarna om in die toekoms iets te beplan.
Leanne en Span
Nadia B - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Sien julle hoopelik weer in die nabye toekoms.
Leanne en Span
Willie V - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties!
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Leanne en span
Annalene K - Apr 2017
Algehele gradering
Alles wat jy soek in verblyf op jou reis.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop julle sal weer kom kuier.
Leanne
Esmé J - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike oornagplek.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Dankie Esme, ons waardeer die wonderlike terugvoering
Leanne & Span
Neels H - Apr 2017
Algehele gradering
Uiters netjies, ruim kamers, vriendelike diens.
Andre V - Nov 2017
Algehele gradering
Sal dit sterk aanbeveel.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Middag Andre en Esme,
Dit was net so lekker om julle hier te hê, as wat dit vir julle was om by ons te kuier. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Leanne en span
Dawie F - Sep 2017
Algehele gradering
LekkeSlaap by die Queen
Lees meerThe Queen of Calitzdorp se terugvoer
Beste Dawie,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ek is bewus dat ons nie Kyknet het nie en sal dit aan ons eienaar oordra. Kom kuier gerus weer
Leanne & Span
Danelia G - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike Karoo-gasvryheid
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Dear Danelia,
Dankie vir u terugvoering. Ons hoop julle sal oorweeg om ons weer te besoek.
Leanne & Span
Surette L - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker verblyf met baie goeie diens.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Hi daar,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Leanne & Span
Ansie S - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut vyfster!
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Dear Ansie
Ons is baie dankbaar vir die wonderlike terugvoering en baie bly julle het dit by ons geniet. Kom gerus weer. Dit was 'n plesier om julle 3 hier te hê.
Vriendelike groete
Leanne
Jo-ann G - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly, kan sterk aanbeveel.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Hi Daar,
Baie dankie vir jou positiewe woorde. Ons waardeer dat jy die tyd gevat het om aanmerkings te deel. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vreindelike groete
Leanne & span
Silvia P - Mrt 2016
Algehele gradering
Absoluut onvergeetlik!
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Dear Sylvia,
Many thanks for taking the time to review our property. We aim to please and it is so rewarding to know that we do!
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Leanne Myburgh
Leon B - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens.
Nicky S - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtig!
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Beste Nicky
Altyd lekker om sulke goeie aanmerkings te ontvang en ook altyd n plesier om mense se goeie ervaring van die gastehuis en dorp te gee.
Baie dankie vir die terugvoering.
Vriendelike groete
Leanne Myburgh - GM
Helgaard M - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker kamer, bed en linne.
Van Vlierberghe M - Jun 2016
Algehele gradering
Good service.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Hi there,
Thank you for your kind comments. We hope you will visit us again soon.
Leanne & Team
Willem V - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
The Queen of Calitzdorp se terugvoer
Beste Willem,
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om terugvoer te gee. Ons hoop julle sal weer by ons kom kuier.
Groete,
Leanne Myburgh
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen-straat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang