Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Quince & Olive

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nthabiseng K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Excellent. Awesome and marvelous place to stay. Neat and fully furnished. Everything in order, no hassles. Near shops and restaurants. Very neat and safe. Would definitely come back if need be. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld, perfek geleë, rustige straat. Beveel beslis aan! Fantastiese blyplek! The host and her family was so vriendelik en behulpsaam. Dit was die perfekte plek vir ons. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Jy hoef nie twee keer te dink nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ons is goed ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dit was 'n uitsonderlike gastehuis. Dit was fantasties. Alles was puik. Skoon, netjies, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Recommend for families or group of friends. We enjoyed the stay very much. The house is big and comfortable. The house is very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Nice home away from home. Goed toegeruste huis in 'n rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlene S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik gekuier in 'n lieflike privaat huis naby al die aktiwiteite. The Quince & Olive is 'n lieflike huis met alles wat nodig is. Lekker stil en naby alles. Dit is skoon en ruim. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wens ons kon langer bly. Ons het heerlik gebly. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die huis beskik oor alles wat mens benodig, 'n rustige atmosfeer en 'n stille omgewing. Sonkrag het handig ingekom, ons was nie eens bewus van loadshedding nie. Sal vir seker weer daar bly en hulle aanbeveel. 200m in die pad af is die hangbrug oor die rivier, kinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Nice and relaxing stay. It is a very nice and clean establishment with everything that you could need for your stay. It is semi-off-the-grid with a backup battery system and a borehole for water. The host was very accommodating to our needs and even allowed us to check out late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jéan-pierre B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lieflike huis in Parys. Hierdie huis was perfek gewees. Ongelooflik netjiese ou huis met alles wat jy nodig het. Die huis het solar en Tara het selfs aangebied om 'n generator te bring as die batterye nie hou nie, fase 6 gewees. Huis is ruim en lekker areas om te ontspan en rus. Sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Baie lekker gekuier. Die boma is 'n bargain. Baie lekker gebly in 'n veilige omgewing naby, maar ver genoeg van die middedorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boom-straat 79, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac94c6a89bda8aedb3043ec9b09315e32d1b68dd78dd3da216cd1fcc51ca152eeeafa5c1caf9ad8449064a192c4303fd0f76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 79 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.8950616 27.4560424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang