Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Quiver Tree Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Theuns B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies, ruim en gerieflik. Baie lekker gebly, netjies en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Exceptional. Everything is perfect. Exceptionally friendly and helpful. Could do with a bit more light in the units.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable, clean, beautiful. We had a beautiful unit that had everything we needed for our stay. The gardens are beautiful, and we had two very friendly dogs that kept us company. I will definitely recommend it to anyone looking for accommodation for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Wow, wat 'n leefstyl. Wat 'n mooi plek om te bly. As jy in ry kry, kry jy die regte druiweplaasgevoel. Hulle het uit hulle pad gegaan vir ons daar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zana D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker en gerieflik. Uitstekend! Baie mooi en goed toegerus. Goeie waarde vir geld en uitstekende ligging. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons het die 1 dag kuier baie geniet. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en laat tuis voel. Die eenheid was ruim en gemaklik, en toe gerus met alles wat jy moontlik kan benodig of gebruik! My verwagting oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Everything we needed. It was comfortable, well appointed and close (10 km) to the falls. Room not serviced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelda
The Quiver Tree Guesthouse
Hi Bill Thank you for the nice review. It was great meeting you. Sorry about the misunderstanding; we do service the rooms, but only on request by the guests.

Barry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Besonderse verblyf 'n paar minute vanaf Augrabies Park. Baie dankie, vir 'n heerlike paar dae by jul pragtige blyplek. Die eenheid is uitstekend toegerus met puik fasiliteite en slaapgeriewe. Ons het in die 5-bed eenheid gebly wat baie groter is as wat 'n mens op die foto's kan sien. Die kuiers om die braaiplek buite was 'n hoogtepunt. Kommunikasie was deurgans goed en ons het baie welkom gevoel. Buiten vir die dag wat ons by Augrabies Park deurgebring het, kon die kinders hulle heeldag buite op die groot grasperk en in die mooi tuine besig hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker verblyf en baie luuks. Heerlike netjiese verblyf op 'n plaas. Dit was baie stil en mens kon lekker ontspan. Eenheid was ingerig om ten volle te gebruik te kan word en al die basiese nodighede was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Vinnig, maklik en gerieflik. Baie lekker, mooi, stil en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2M2E1YmMwLTE0M2MtNDI4OC1hYjRjLTllYTgyMDQ3ZTkyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 Oppie Bult Boerdery Plot 1300 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.673744234989 20.434927046299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang