Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Quiver Tree Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Daniel D
1 nag
5.0
Jan 2025

Oase na 'n lang reis. Baie dankie. Ons het die gastehuis geniet. Vriendelike diens en ons gasvrou was baie behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul Johannes M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend! Was fantasties. Baie gasvryheid ervaar, ook hout gegee, baie dankie. Baie lekker eenheid en uitstekende waarde. Braai fasiliteit uit boonste rakke met Boesman die hond wat saam swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Aandag aan die kleinste detail is gegee. Dit was fantasties. Meer as wat ons ooit verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Beautiful, comfortable and well equipped. Beautiful, cosy, comfortable and spacious. Well equipped and the host was welcoming, friendly and helpful. We thoroughly enjoyed our stay and will be back should we be visiting that area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goed ingerig en al is dit een groot slaapvertrek, is daar steeds genoeg spasie. Baie lekker gekuier in die rustigheid met die mooi groen grasperke. Sal weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik en ontspanne plaas atmosfeer. Pragtige selfsorg eenheid met fyn detailafwerking. Alles was skoon en netjies en beskikbaar wat nodig is vir selfsorg. Die braai area was heerlik naby en goed deurgedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berno D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gemaklik en ruim. Baie lekker gebly. Mooi omgewing en privaatheid. Ruim woonstel met groot stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons was moeg, die stort was warm en die bed gerieflik! Was 'n baie kort kennisgewing, ons het laat aangekom, maar Anelda het vir ons gewag en ook 'n plek vir aandete aanbeveel. Haar lyfwag, Boesman, was 'n wonderlike toevoeging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Quiver Tree Elegansie in die Kalahari. Fantasties! Baie goed toegerus en baie gerieflik. Die braai area is so gerieflik net buite jou eenheid. Goeie kwaliteit kombuis toebehore en linne. Sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2M2E1YmMwLTE0M2MtNDI4OC1hYjRjLTllYTgyMDQ3ZTkyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 209 5 1 5 Oppie Bult Boerdery Plot 1300 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.673744234989 20.434927046299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang