Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Quiver Tree Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quiver Tree Guest House bied 3 luukse en gemeubileerde eenhede met pragtige tuin-uitsigte. Elke kamer het 'n onderdak-patio en privaat braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad wat gaste kan benut.

Kamer 1 het ‘n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Kamer 2 het ‘n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en Kamer 3 het ‘n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Al die kamers het badkamers en volledig toegeruste kombuise.

Die kamers is stylvol gemeubileer met unieke inspirasie van die Oranjeriviervallei. Elke kamer het 'n TV, lugversorging, yskas, koffie- en teemaakgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Theuns B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, ruim en gerieflik. Baie lekker gebly, netjies en groot.
Sep 2024
Pieter M
Saam met vriende
5.0
Exceptional. Everything is perfect. Exceptionally friendly and helpful. Could do with a bit more light in the units.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Michelle R
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean, beautiful. We had a beautiful unit that had everything we needed for our stay. The gardens are beautiful, and we ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Theo P
Saam met vriende
5.0
Wow, wat 'n leefstyl. Wat 'n mooi plek om te bly. As jy in ry kry, kry jy die regte druiweplaasgevoel. Hulle het uit hulle pad gegaan vir ons daar. Ba...
Sien meer
Jan 2024
Zana D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en gerieflik. Uitstekend! Baie mooi en goed toegerus. Goeie waarde vir geld en uitstekende ligging. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Quiver Tree Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2M2E1YmMwLTE0M2MtNDI4OC1hYjRjLTllYTgyMDQ3ZTkyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 Oppie Bult Boerdery Plot 1300 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.673744234989 20.434927046299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang