Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Railway Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Antonie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Willem is die beste gasheer. Hy is altyd beskikbaar en baie gasvry. Dit is altyd 'n voorreg om by Railway Cottage te bly. Hierdie is 'n juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Gemaklik en dit werd. Ruim, skoon en in 'n baie stille area. Motorhuis, goed toegeruste kombuis en badkamer. Beddens en bedde goed, goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cabri V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Rustige oase. Dit was van die beste oorslaapplek ooit. Baie vriendelik, skoon, ruim, alles werk, veilig en dit is regtig 400 meter vanaf George Parkrun af. Die uitsig op die berge en die Botaniese Tuin is ongelooflik. Die perfekte gasheer. Skrywer en skilder/kunstenaar van formaat. Baie dankie vir die professionele en vriendelike persoonlike aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
The Railway Cottage
Baie dankie, Cabri, vir julle kuier. Sien julle graag weer.

Aucamp V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Bakgat. Fantasties en hoogs aan te beveel. Baie vriendelike ontvangs. Het sommer tuis gevoel met die ontmoeting met die eienaar. Eenheid fantasties ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
The Railway Cottage
Baie dankie dat julle by ons kom oorstaan het. Ons verwelkom julle graag terug.

Wanda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

"Home away from home". Ons het baie lekker gebly en was hartlik verwelkom. Blyplek was mooi skoon en het alle elektriese toebehore wat jy mag nodig hê. Dit is in 'n stil area en veilige parkering vir jou motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

5 ster akkommodasie. 5 ster akkommodasie, kan The Railway Cottage definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
The Railway Cottage
Dankie Elaine en Louwrens, altyd lekker om julle terug te verwelkom.

Nicolaas H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Rustig en ontspanne. Baie netjiese plekke met genoeg spasie. Alles is in die huisie wat nodig is. Het regtig baie lekker gebly die vyf dae in George.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
The Railway Cottage
Was baie lekker om jou hier te hê, Nicolaas.

Monica A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Pleasant stay in a beautiful cottage. Such a beautiful, well-kept cottage. It's wooden, so it is warm in the winter. The beds have electric blankets too. The gate, garage, and front door have electronic locks so we could access them with an app on our phone. I liked that the decor was minimalistic, and I didn't have to put anything away because of my children. There were also 2 scooters available for them. The host was lovely. He responds quickly to any reasonable request. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Chere M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Pleasant. It was pleasant. The owner was very friendly and helpful. I would recommend adding a tumble dryer as George is a very rainy town and an aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deidre R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Van die bestes. Sal dit aan soveel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Swart-rylaan 1a, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmIwYTAxLTQ5YWItNDZiYS05Yjc4LTE1MTkyZjBmOGE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 1a Andrew Swart Drive Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.94438446393 22.464554245626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang