Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Railway Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Swart-rylaan 1a, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Railway Cottage is in 'n rustige buurt in George in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë. Verblyf beskik oor 2 kothuis wat slaapplek bied aan 2 en 4 gaste.

Die Railway-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, konveksie-oondjie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Verder is daar 'n wasmasjien beskikbaar. Daar is 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir gaste se gebruik. DStv is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Kingswood Gholfbaan, Redberry Farm, die Tuinroete Botaniese Tuine, voetslaanroetes, bergfietsry, visvang, kanovaart en duik in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Antonie M
Besigheidsreis
5.0
Willem is die beste gasheer. Hy is altyd beskikbaar en baie gasvry. Dit is altyd 'n voorreg om by Railway Cottage te bly. Hierdie is 'n juweel van 'n ...
Sien meer
Aug 2024
Cameron P
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik en dit werd. Ruim, skoon en in 'n baie stille area. Motorhuis, goed toegeruste kombuis en badkamer. Beddens en bedde goed, goeie kwaliteit.
Jun 2024
Cabri V
Gesin met tieners
5.0
Rustige oase. Dit was van die beste oorslaapplek ooit. Baie vriendelik, skoon, ruim, alles werk, veilig en dit is regtig 400 meter vanaf George Parkru...
Sien meer
Mei 2024
Aucamp V
Saam met lewensmaat
5.0
Bakgat. Fantasties en hoogs aan te beveel. Baie vriendelike ontvangs. Het sommer tuis gevoel met die ontmoeting met die eienaar. Eenheid fantasties in...
Sien meer
Apr 2024
Wanda O
Saam met lewensmaat
5.0
"Home away from home". Ons het baie lekker gebly en was hartlik verwelkom. Blyplek was mooi skoon en het alle elektriese toebehore wat jy mag nodig hê...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Andrew Swart-rylaan 1a, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Railway Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Swart-rylaan 1a, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmIwYTAxLTQ5YWItNDZiYS05Yjc4LTE1MTkyZjBmOGE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 1a Andrew Swart Drive Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.94438446393 22.464554245626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang