Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ramsgate Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir The Ramsgate Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Rozanne K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne K

Absolute saligheid.

The Ramsgate Cottage is ideaal geleë met 'n klein strandjie amper reg voor die deur. Ons het heerlik op die stoep gesit en kyk hoe die walvisse en dolfyne baljaar. Lungo is voorwaar 'n pluspunt. Sy het die huis elke dag van hoek tot kant skoongemaak en selfs ons wasgoed gewas om seker te maak dat ons almal net kan ontspan. Die huis is netjies, baie goed ingerig en ruim. Ons sal beslis weer in die toekoms daar tuis gaan. Hulle was baie tegemoetkomend toe ons vriende oorgeslaap het vir 'n paar aande en kommunikasie is uitstekend.

The Ramsgate Cottage se terugvoer

Hi Rozanne,

Thank you for taking the time out to review Ramsgate Cottage. We are so pleased that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back.

The Ramsgate Cottage
Barend S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Barend S

Beste uitsig

Lungo het ons baie welkom maak voel, beste huishulp, sou nie dieselfde gewees het sonder haar nie. Plek het so bietjie maintenance nodig en dakwaaiers in elke vertrek. Baie netjies, net baie outdated. Baie lekker gebly.

Johan W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W

Baie lekker.

Baie gelukkig met die plek en ook die ligging.

Adele P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele P

Baie lekker.

Die plek is so lekker geleë. Groot plek met genoeg badkamers, ruim. Sal net 'n gasstoof aan beveel vir kragonderbrekings. Puik. Puik puik.

The Ramsgate Cottage se terugvoer

Hi Adele
Thank you for your review & we are delighted that you had a great stay. We look forward to welcoming you back soon.

The Ramsgate Cottage
Shannon D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon D

After completing the booking which was a bit tricky, we had the most amazing stay.

The caretakers are amazing and really made the stay even more wonderful. Thomas and his wife were so helpful and did the most amazing job going over and beyond to make our stay one of the best holidays I’ve ever had. The cottage is spacious, clean, neat and serviced everyday. Right on the beach and extremely safe and secure. Already planning when we can make another trip and booking. Big thank you to Thomas and his wife, and the owners for an outstanding facility.

The Ramsgate Cottage se terugvoer

Hi Shannon,
Thank you for your review and we are delighted that you enjoyed your stay and that it was a happy time for you to be reunited as a family. We do look forward to welcoming you back in the hopefully not too distant future. I will pass on your compliments to Thomas and Moleen and am pleased that they made your stay more enjoyable.

The Ramsgate Cottage
Talje M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talje M

Uitstekende ligging met great geriewe. Soos huis weg van huis. Net met die kus op jou stoep.

Ons was 12 mense, 10 groot, 2 klein. Die huis is baie goed ingerig. Die algemene area se meubels sal dalk net oor tyd deur loop met so baie mense. In geheel was die diens van die webtuiste ongelooflik en die vakansiehuis saam met dit.

The Ramsgate Cottage se terugvoer

Thank you for your review. We are so happy that we were able to facilitate your family coming together, that is what we celebrate - family. It looks like you had so much fun together.

We hope that we will be able to welcome you back to Ramsgate Cottage once again.

Regards

The Ramsgate Cottage
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis-laan 1243, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3712b5334826f67b9bdd49f38845b59c48703587b0b97b38cefc35d54f66a4e62e12fb4ece4f87fe3552b52267bb2c48dac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 1243 Francis Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.903377374397 30.340428300013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang