Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ranch Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gerrit E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies, veilig en mooi kamers. Alles in plek! Puik, goeie ligging. Skoon en netjies soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Gerrit Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om jou vrou en pragtige dogter by ons te huisves. Baie geluk ook met haar nuwe titel! Julle kan sowaar trots wees op haar. Hoop om julle weer by ons te huisves in die nabye toekoms. Ranch groete Brent en Erika

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik soos altyd. Wonderlike gasvryheid, die eienaars bestuur 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Goeie middag Jaco Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was wonderlik om julle weer te sien. Ons oggend geselsies om die ontbyt tafel was heerlik en ons wens julle kon nog kuier, maar realiteit en werk kom maar altyd eerste. Tot julle volgende kuiertjie... Ranch groete Brent en Erika

Sarie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Skoon en netjies. Baie lekker gebly, pragtig skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Sarie Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle as familie te ontmoet. Ons hoop dit het goed gegaan met Dian se boogskiet kompetisie en hoop om julle weer by ons te huisves. Ranch groete Brent en Erika

Tanya D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely place to stay, inviting and comfortable. Erika was a wonderful host. Communication prior to our arrival was fantastic. We knew where to go and what to expect. The room was welcoming and lovely. The garden is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Dear Tanya, Thank you for your kind review. It was a pleasure meeting your family. Wish we had more time to chat, but we know that your programme was packed. Warm ranch regards, Brent and Erika

Celesté H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Welcoming & friendly. Very welcoming host, explained everything we needed to know and gave some great recommendations on where to go for dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Dear Celeste, Thank you for your kind review. It was such a pleasure meeting your business group, young and vibrant. Looking forward to welcoming you back. Warm Ranch regards, Brent and Erika Smith

Hermann A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekke verblyf gewees. Ons het baie lekker gebly by The Ranch Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Hermann, baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om jou pragtige familie te ontmoet. Jammer die kuiertjie was so kort en ons geselstyd so min. Hoop om julle weer by ons te verwelkom. Ranch groete.

Brent C
1 nag
5.0
Mrt 2024

Great stay and super helpful! Thank you Erica. I had a super stay. Thanks for helping with my dead car battery! So helpful and friendly. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Dear Brent, Thank you for your kind review. It was a pleasure meeting you and an absolute pleasure assisting you with your car ordeal. Hope to see you in the near future. Warm Ranch regards

Stan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lieflike atmosfeer in Potchefstroom. Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons verblyf lekker te maak en ekstra inligting te verskaf om ons te help. Pragtige kamers met alles wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Stan Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om jou vriendekring en dogter te ontmoet. Ons het jul vinnige oggend geselsies geniet, ten spyte van jul vol program. Alle sterkte met die komende week. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Ranch groete Brent en Erika

Theo V
1 nag
5.0
Feb 2024

10 uit 10 sal enige tyd aanbeveel. Beslis waarde vir geld. Pragtige verblyf en baie netjies. Sal julle enige dag aanbeveel. Gasvryheid uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Goeie middag Theo, baie dankie vir jou resensie. Was heerlik om julle by ons te huisves en bietjie meer te leer van jul interessante werk. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Ranch groete Brent en Erika

Sheldon B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Kliëntediens is puik, my kuier was die moeite werd. Dit was rerig aangenaam om by The Ranch Guesthouse te bly. Van die aankoms tot die dag wat ek vertrek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
The Ranch Guesthouse
Beste Sheldon, baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om so 'n oulike jong man by ons te kon huisves wat so skoon en netjies was. Ons hou vir jou al ons duime vas met jou uitslae en wens jou net die beste toe vir jou toekoms. Hopelik sien ons mekaar weer iewers in die nabye toekoms. Ranch groete Brent en Erika

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 151, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54feccd2b5a8057b0a5604ed197a81bb66e54597c118083424c47c4d8aa170e975e5310edbab3e71fada7711502574111d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 151 Rivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.721763804018 27.100261748444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang