Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ranch House at African Safari Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R343, Medbury Plaas, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Ranch House at African Safari Lodge bied gerieflike B&B-verblyf op 'n privaat wildreservaat net 17 km vanaf Makhanda (Grahamstad). Dit is 'n rustige toevlugsoord vir gesinne en vriende en is naby die plaaslike besienswaardighede en omliggende dorpe.

Verblyf word aangebied in 3 kamers wat ook as 'n geheel bespreek kan word vir groter groepe. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Addisionele geriewe in elke kamer sluit 'n dakwaaier, haardroër en elektriese komberse in.

Geriewe op die perseel sluit 'n sitarea met 'n ingeboude kroeg en kaggel en 'n aparte eetkamer in. Die groot stoep bied 'n braai-area en 'n pragtige uitsig oor die vlaktes waar gaste 'n verskeidenheid diere en voëls kan sien insluitend sebras, buffels en wildsbokke. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is talle aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing en die plaaslike area is 'n skatkis van natuurlike wonders en buitelug-aktiwiteite insluitend voetslaan, voëlkyk en wildkyk-safaris.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R343, Medbury Plaas, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Ranch House at African Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R343, Medbury Plaas, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ac364050ca34ee41450b62a3183614c9437fc17b891c170772fab6d84851797e0e49ea427a8b3c589d34a5b9c4e26a043c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R343 Medbury Farm 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.424483633131 26.49156606509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang