Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ranch Restaurant & B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 4, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Ranch Restaurant & B&B is in die dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë.

Verblyf word in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer gebied. Elke slaapkamer beskik oor tee-en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, gebottelde water en ’n werkstasie. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die B&B het 'n restaurant op die perseel met 'n a la carte-spyskaart vir middag- en aandete. Ontbyt word elke oggend voorgesit.

Die perseel is omhein en daar is ook ’n sekuriteitswag en CCTV-kameras. Daar is ’n kragopwekker wat outomaties aanskakel indien daar kragonderbrekings is.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ernst S
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies. Ons het net een nag oor geslaap by The Ranch. Die kamer was ruim, skoon en netjies. Die restaurant is gerieflik omdat dit op die per...
Sien meer
Mrt 2024
Sharis S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place! Neat and clean with good food! The place was nice and clean. The food was amazing! My husband would go back just for that...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Elmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en veilig. Die kamer was netjies. Aandete en ontbyt was heerlik met goeie vriendelike diens. Parkeerplek was veilig met sekuriteit.
Okt 2023
Johan C
Saam met vriende
5.0
We had a very pleasant and comfortable stay. We stayed for one night. We dined at the restaurant which is attached to the accommodation...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Claire D
Gesin met klein kinders
4.6
Clean and great food. Room was clean and new. The food was very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kortstraat 4, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Ranch Restaurant & B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 4, Maclear, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1NTMxYzliLTAyNmItNDcyMy04NTA5LTcwODFiNzQ0ODUzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 4 Kort Street Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.06769976377 28.33985792422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang