Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rasmus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Selwyn P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Enjoyable stay. Excellent service and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier! Ons het heerlik gekuier by The Rasmus! Die personeel se diens was uitstekend, en die kos was voortreflik! Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Luukse akkommodasie met 'n baie goeie ligging. Kamers is baie groot en gerieflik. Fantastiese akkommodasie met 'n baie goeie ligging in Pretoria. Die verblyf by The Rasmus is van 5-ster gehalte. Kamers is ongelooflik groot en goed ingerig. Die balkon is 'n bonus om die Pretoria-sonsondergang te kyk. Castle Gate-winkelsentrum is 5 km weg met goeie restaurante en alle winkels wat jy nodig het. The Fire Room-restaurant word aanbeveel. Sekuriteit is van top gehalte. Die regte vrae is gevra by die hek voor ons ingelaat is en ek het die hele tyd veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien F
1 nag
4.6
Sep 2024

Pragtige, stil en stylvolle verblyf. Stylvolle, rustige verblyf in die stad. Baie goed geleë. Die restaurant lewer topgehalte maaltye in 'n wonderlike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige plek en rustige atmosfeer. Kamers is luuks, ruim en skoon. Die hele span was vriendelik en behulpsaam, met die lekkerste ontbyt en koffie uit die boonste rakke. Wens ons kon langer bly. Die ligging is so naby aan die hoofweg, maar die rustige atmosfeer en mooi tuine verbloem enige geraas van die buitewêreld. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ware tuiste weg van die huis. Uitstekende diens. Ons verwagtinge word elke keer oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Na my man se operasie moes ons 'n paar dae in Pretoria aanbly. The Rasmus was ongelooflik! Van hul scenery op die perseel tot kliëntediens was uitstekend! Alle komplimente aan die sjef agter die skerms ook! Die hele span is uit die boeke. Julle sien ons definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie mooi en behulpsaam. Baie groot kamer. Baie mooi. Baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amadea O
1 nag
5.0
Aug 2022

Amazing place not to be missed. Very friendly staff with amazing surrounding grounds. Rooms are stunning. Dining area is open and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chané S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Wonderlike plekkie. Dit was 'n baie lekker wegbreek. Die plek is pragtig en die diens uitstekend. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaKceY28gdvNx3hk71v891nKAvgYnN0NtKIPNSFRranVxztBEDr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Corner of Van Ryneveld Avenue and Solomon Mahlangu Drive Erasmus Park 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816399585491 28.239624046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang