Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rasmus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir The Rasmus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Selwyn P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn P

Enjoyable stay.

Excellent service and facilities.

Melinda R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda R

Heerlik gekuier!

Ons het heerlik gekuier by The Rasmus! Die personeel se diens was uitstekend, en die kos was voortreflik! Ons sal beslis weer kom kuier!

Org V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V

Luukse akkommodasie met 'n baie goeie ligging. Kamers is baie groot en gerieflik.

Fantastiese akkommodasie met 'n baie goeie ligging in Pretoria. Die verblyf by The Rasmus is van 5-ster gehalte. Kamers is ongelooflik groot en goed ingerig. Die balkon is 'n bonus om die Pretoria-sonsondergang te kyk. Castle Gate-winkelsentrum is 5 km weg met goeie restaurante en alle winkels wat jy nodig het. The Fire Room-restaurant word aanbeveel. Sekuriteit is van top gehalte. Die regte vrae is gevra by die hek voor ons ingelaat is en ek het die hele tyd veilig gevoel.

Angelique J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J

Pragtige plek en rustige atmosfeer.

Kamers is luuks, ruim en skoon. Die hele span was vriendelik en behulpsaam, met die lekkerste ontbyt en koffie uit die boonste rakke. Wens ons kon langer bly. Die ligging is so naby aan die hoofweg, maar die rustige atmosfeer en mooi tuine verbloem enige geraas van die buitewêreld. Sal enige tyd aanbeveel.

Lara O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara O

Ware tuiste weg van die huis.

Uitstekende diens. Ons verwagtinge word elke keer oortref.

Este B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este B

Na my man se operasie moes ons 'n paar dae in Pretoria aanbly.

The Rasmus was ongelooflik! Van hul scenery op die perseel tot kliëntediens was uitstekend! Alle komplimente aan die sjef agter die skerms ook! Die hele span is uit die boeke. Julle sien ons definitief weer!

Jacques J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Baie mooi en behulpsaam.

Baie groot kamer. Baie mooi. Baie behulpsaam en vriendelik.

Amadea O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amadea O

Amazing place not to be missed.

Very friendly staff with amazing surrounding grounds. Rooms are stunning. Dining area is open and comfortable.

Chané S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané S

Wonderlike plekkie.

Dit was 'n baie lekker wegbreek. Die plek is pragtig en die diens uitstekend. Sal beslis weer gaan.

Carlien F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F

Heerlike, ontspanne kuier met baie lekker kos.

Ouwêreldse sjarme met goeie diens. Die kos en die atmosfeer is wonderlik. Dit is besonders om in 'n stad nogsteeds op 'n werkende plaas te bly.

Swannie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swannie S

Wonderlike naweek met uitstekende diens.

Personeel baie hulpvaardig en professioneel.

Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaKceY28gdvNx3hk71v891nKAvgYnN0NtKIPNSFRranVxztBEDr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Corner of Van Ryneveld Avenue and Solomon Mahlangu Drive Erasmus Park 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816399585491 28.239624046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang