Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rasmus

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Vanaf R2 125 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Rasmus is 'n lieflike hotel op 'n groot werkende plaas in Erasmuspark in Pretoria. Die hotel is in 'n rustige omgewing met beeste, skape en pragtige aangelegde tuine geleë. Die Rasmus is ideaal geleë 10 km vanaf Pretoria CBD en 40 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Gerieflike verblyf word in 9 en suite-kamers gebied. Elke kamer het 'n privaat patio en is toegerus met 'n yskas, 'n gevulde kroeg, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is oral in die hotel beskikbaar. Elke kamer is ook toegerus met lugversorging en 'n toesluitbare persoonlike kluis vir waardevolle items. Die hotelrestaurant op die perseel bied ontbyt, middagete en aandete aan en kan ook vir funksies uitgeboek word.

Die ligging bied toegang tot Groenkloof Natuurreservaat, Menlyn Park Winkelsentrum, Pretoria Nasionale Botaniese Tuine, Voortrekkermonument en Freedom Park Erfenisterrein en Museum.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Selwyn P
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable stay. Excellent service and facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Melinda S
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gekuier! Ons het heerlik gekuier by The Rasmus! Die personeel se diens was uitstekend, en die kos was voortreflik! Ons sal beslis weer kom kui...
Sien meer
Mei 2024
Org V
Gesin met tieners
5.0
Luukse akkommodasie met 'n baie goeie ligging. Kamers is baie groot en gerieflik. Fantastiese akkommodasie met 'n baie goeie ligging in Pretoria. Die ...
Sien meer
Mrt 2024
Angelique J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek en rustige atmosfeer. Kamers is luuks, ruim en skoon. Die hele span was vriendelik en behulpsaam, met die lekkerste ontbyt en koffie uit...
Sien meer
Nov 2023
Lara O
Saam met lewensmaat
5.0
Ware tuiste weg van die huis. Uitstekende diens. Ons verwagtinge word elke keer oortref.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Gaste dink The Rasmus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaKceY28gdvNx3hk71v891nKAvgYnN0NtKIPNSFRranVxztBEDr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Corner of Van Ryneveld Avenue and Solomon Mahlangu Drive Erasmus Park 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816399585491 28.239624046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang