Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Real Boathouse

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Real Boathouse is 'n oorspronklike Kosmos-boothuis van 140 vierkante meter aan die waterfront en bied unieke verblyf aan 4 gaste.

Die oopplan-leefarea, -eetkamer en -kombuisareas is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n dek wat reg op die water is.

Die 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en is op die boonste verdieping. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Aparte toilet is ook beskikbaar. Albei badkamers is ook bo.

Ander geriew sluit 'n gasbraai en sitplek op die dek in.

Aangesien die eenheid reg op die water geleë is (sonder 'n reling) en daar net een reling by die trappe is, is die verblyf moontlik nie geskik vir jong kinders nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir The Real Boathouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lawrence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Gaste dink The Real Boathouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa786bf1f8465bf76cf4e2f90e8df77da7b20124a4bdf37482817539054671c890048ba619e15ad233dad7f483a32c745923d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 206 Simon Bekker Avenue Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.731900476923 27.851990466271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang