The Real Boathouse
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Real Boathouse is 'n unieke vakansiehuis aan die waterfront van Hartbeespoortdam, in Kosmos. Hierdie huis lei na 'n dek waar gaste pragtige sonsopkomste en sonsondergange, en die geluid van wild van oorkant die dam kan geniet.
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elke kamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en daar is 'n aparte toilet.
Die oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuisarea is onder geleë. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Verder is daar 'n braai-area en baie sitplek op die dek waarop gaste kan ontspan.
Die huis word nie vir gesinne met klein kinders aanbeveel nie, aangesien dit reg op die water geleë is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Sweeds
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lawrence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes
- Gaste dink The Real Boathouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kosmos Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes