Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Barn Dullstroom-The Dairy Cottage

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 18 Weimershoek, Boschhoekweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 400 R2 380 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Red Barn Dullstroom - The Dairy Cottage bied privaat, rustige en troeteldiervriendelike verblyf met uitsigte oor sprankelende damme en die pragtige Dullstroom-platteland.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis met 'n etenstafel met sitplek vir 6, is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. toegerus Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met satellietkanale en 'n kaggel.

Buite his daar 'n onderdakstoep met 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Rooi Skuur is ongeveer 30 km van Dullstroom na Lydenburg op die hoofteerpad uit. Gaste kan die Dullstroom-boerderygebied op sy beste geniet en voetslaan, voëlkyk, baarshengel in enige van die 5 damme en ook vlieghengel op die eie stuk Dorpsrivier geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Deel 18 Weimershoek, Boschhoekweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 380
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 380
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 18 Weimershoek, Boschhoekweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e19a6bc550a2852409e60e0477a2214134cb1954c0ea68f0f5974c8442f9daa3d1bfa83661b50d54441278fe8689d0b5793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 380 per nag, vir 6 mense Portion 18 Weimershoek Boschhoek Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.227661182567 30.280912364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang