Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Barn Dullstroom- The Stables

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Esti D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Wegbreek buite Dullstroom. Baie rustige ligging, lekker paadjies om te stap met beeldskone uitsig. Perfekte wegbreek van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Pragtige omgewing en rustige atmosfeer. Alles wat jy nodig het om lekker in die natuur te ontspan. Van visvang, braai en lekker kuier om die vuur. Oupa, ouma, kleinkinders en hondekinders het dit baie geniet, baie dankie. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

An unexpected treat. Just a quick overnight stay but now that we've seen the place we have to go back for much longer! We were moved to (The Homestead) which was an absolute treat and will book that again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

A scenic and peaceful getaway. I have stayed at The Red Barn Dullstroom a few times, and each time was enjoyable. Lovely scenery and very peaceful. Just be careful of both the tar road coming from Dullstroom side for very large potholes and the short sand road up to the stables is in need of work and repair after the rains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Aangenaam en lekker gerus. Verblyf was aangenaam en die kaggel maak dit nog beter. Die plek was skoon en goed toegerus, en daar was genoeg hout vir die kaggel. DSTV het nie gewerk nie, maar selfs DSTV kon dit nie laat werk nie, so ons het niks nuus gesien nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Heerlike naweek. Pragtige huise, gerieflik. Voldoende spasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2023

Uitsig is fantasties. Was lekker gewees, maar het nie besef die kamers is so 100 m weg van die leefarea nie. Leefarea is mooi en ruim maar a.g.v. wind moes die canvas heeltyd toe gemaak wees, so ons kon nie die mooi uitsig sien nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Claire
The Red Barn Dullstroom- The Stables
Hi Engela, Thank you for taking your time to review The Stables. I'm glad that you enjoyed your stay in spite of the weather not being great. Kind regards, Claire

Chantalle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Baie netjies en baie rustig. Dit was nou wel koud toe ons daar was, maar daar was verseker genoeg hout voorsien vir die kaggel. Ek dink die eienaar kan nog 'n paar foto's opsit. Dis werklik besonders mooi. Mooier as wat die foto's eintlik wys. Elke kamer het sy eie badkamer in die huis. Hondjies het dit net so baie geniet. Was heerlik. Het ook 'n buitestort wat baie nice is.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
The Red Barn Dullstroom- The Stables
Hi Chantalle, Thank you for taking the time to review The Dairy Cottage. We are so glad that you enjoyed your stay and hope to see you again in the future. Kind regards, John and Claire

Marc S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Fantasties. Sien uit daarna om vinnig weer daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Wonderlike wegbreek. Die plekkie is pragtig en ingerig met alles wat mens kan nodig hê. Twee voorstelle wat ek kan maak is dalk koffiestasies in die kamers - dis darem lekker om op die stoepie te sit met 'n koppie koffie, en ligte by die braai - binne en buite. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R5 940
R5 940 R2 970
per nag, vir 12 mense
Vanaf R5 940
R5 940 R2 970
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 18 Weimershoek, Boschhoekstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxvvX0pEugN1J6I9do1ShB6Xgut9DiBDWtKNup1xl4HTokaUPIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 940 nouVanaf R2 970 per nag, vir 12 mense 57 5 1 5 Portion 18 Weimershoek Boschhoek Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -25.227625571647 30.280907403195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang