Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Barn Dullstroom- The Stables

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir The Red Barn Dullstroom- The Stables
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Esti D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti D

Wegbreek buite Dullstroom.

Baie rustige ligging, lekker paadjies om te stap met beeldskone uitsig. Perfekte wegbreek van die stad.

Marita V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Pragtige omgewing en rustige atmosfeer.

Alles wat jy nodig het om lekker in die natuur te ontspan. Van visvang, braai en lekker kuier om die vuur. Oupa, ouma, kleinkinders en hondekinders het dit baie geniet, baie dankie. Ons kom weer.

Neil C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil C

An unexpected treat.

Just a quick overnight stay but now that we've seen the place we have to go back for much longer! We were moved to (The Homestead) which was an absolute treat and will book that again.

Susan A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A

A scenic and peaceful getaway.

I have stayed at The Red Barn Dullstroom a few times, and each time was enjoyable. Lovely scenery and very peaceful. Just be careful of both the tar road coming from Dullstroom side for very large potholes and the short sand road up to the stables is in need of work and repair after the rains.

Pierre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Aangenaam en lekker gerus.

Verblyf was aangenaam en die kaggel maak dit nog beter. Die plek was skoon en goed toegerus, en daar was genoeg hout vir die kaggel. DSTV het nie gewerk nie, maar selfs DSTV kon dit nie laat werk nie, so ons het niks nuus gesien nie.

Nadine D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

Heerlike naweek.

Pragtige huise, gerieflik. Voldoende spasie.

Engela S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S

Uitsig is fantasties.

Was lekker gewees, maar het nie besef die kamers is so 100 m weg van die leefarea nie. Leefarea is mooi en ruim maar a.g.v. wind moes die canvas heeltyd toe gemaak wees, so ons kon nie die mooi uitsig sien nie.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Hi Engela,
Thank you for taking your time to review The Stables. I'm glad that you enjoyed your stay in spite of the weather not being great.
Kind regards,
Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Chantalle W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantalle W

Baie netjies en baie rustig.

Dit was nou wel koud toe ons daar was, maar daar was verseker genoeg hout voorsien vir die kaggel. Ek dink die eienaar kan nog 'n paar foto's opsit. Dis werklik besonders mooi. Mooier as wat die foto's eintlik wys. Elke kamer het sy eie badkamer in die huis. Hondjies het dit net so baie geniet. Was heerlik. Het ook 'n buitestort wat baie nice is.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Hi Chantalle,
Thank you for taking the time to review The Dairy Cottage. We are so glad that you enjoyed your stay and hope to see you again in the future.
Kind regards, John and Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Marc S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S

Fantasties.

Sien uit daarna om vinnig weer daar te bly.

Marianne V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

Wonderlike wegbreek.

Die plekkie is pragtig en ingerig met alles wat mens kan nodig hê. Twee voorstelle wat ek kan maak is dalk koffiestasies in die kamers - dis darem lekker om op die stoepie te sit met 'n koppie koffie, en ligte by die braai - binne en buite. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Elizabeth M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Unieke ervaring in 'n pragtige, omskepte melkery.

Die Red Barn het al ons verwagtinge oortref. Die Dairy Cottage was ruim en goed toegerus, en het selfs 'n volgepakte boekrak gehad. John was baie behulpsaam en het ook gehelp met die regte kunsaas om bass mee te vang. Vroegoggend en laatmiddag het die springbokke, njalas en wildebeeste om ons huis gewei.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you for taking the tome to review The Dairy Cottage, Elizabeth.
We're so pleased that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back in the future.
Kind regards, John and Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Michelle T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Uitmuntend.

Definitief een van ons gunstelinge. Pragtige omgewing, perfekte verblyf, uiters skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Aandag aan die kleinste detail.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you for your review, Michelle.
We're so pleased that you enjoyed your stay and we look forward to having you back in the future.
Kind regards,
Claire and John

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantastic.

Had a wonderful stay so peaceful and the animals around the dam was a bonus.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you Johan.
We're so pleased that you enjoyed your stay.
Look forward to seeing you again in the future.
Kind regards, John and Claire.

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Linderie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linderie M

Amazing, soos altyd!

Red Barn gee vrede vir my siel!

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you Linderie, it was great to see you again with the special little addition to your family.

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Lizanne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne C

Heerlike kuieratmosfeer.

Van visvang tot bokkies wat verby hardloop. Kinders geniet altyd baie!

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you Lizanne,

We're happy that you enjoyed your stay. Hope to see you back soon.

kind regards, John and Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Michelle T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Lieflike plek, pragtige omgewing.

Kamers is pragtig en beddens luuks en gemaklik. Kombuis en kuierarea is goed toegerus met gemaklike sitplek, ’n goeie verskeidenheid boeke en pragtige uitsig. Die natuurskoon is asemrowend en die absolute stilte, ’n seëning.

Martin C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Baie heerlik, verfrissend en verruklik lekker.

Die uitsig uit die Stables se kombuis is wonderlik en pragtig.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate you taking the time and are glad that you loved the view.

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Marike J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike J

Uitstekende plekkie.

Die wegbreek was wonderlik en die uitsigte is wonderlik. Net 'n kantlynaantekening, daar is geen sein nie, so as jy van plan is om te werk van daar sal dit 'n probleem wees. Maar 'n kort stappie op teen die berg gee jou sein. Anders was dit wonderlik.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elizabeth K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Heerlike verblyf en rustige aand stoksielalleen.

Kamer was baie netjies en skoon. Die kombuis / kuier area netjies en skoon en goed uitgerus. Kan dalk net 'n ou keteltjie in die kamer sit vir vroeë oggendkoffie, omdat die kombuis entjie van die kamer was. Alhoewel ek so klein bietjie bang was omdat ek alleen in die Stables gebly het, het die vol maan en sterre voor dit begin reën het die bang verdryf. Lekker vleisie gebraai en rustig geslaap. Sal beslis weer daar bly.

Gerhard V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Heerlike wegbreek by 'n wonderlike plek.

Ons het 'n paar nagte by The Red Barn spandeer. Ons het die Dairy Cottage gebruik. Die eenheid is baie goed toegerus en ruim. Alles was baie netjies. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons kinders kon lekker speel en ons kon behoorlik afskakel. Ek kan The Red Barn met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Dawie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Dit was 'n fees!

Ontpanning op 'n ander level! Die pad is net iets verskriklik!

Refilwe M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M

Absolutely amazing stay at The Red Barn.

We enjoyed our stay at The Red Barn (the Dairy Cottage), the owners were very friendly and welcoming. We love nature and being surrounded by animals, so this place gets a definite 5/5. The place was clean, felt like a home, has a nice warm fireplace, quiet surroundings - away from the main road. The lake is a nice spot to have a picnic, we spent a bit of time just chilling by it. The birds and trees book collection was an extra added touch for us as my partner is an animal and agriculture expert, so he thoroughly enjoyed browsing through it. Would definitely visit again. Thank you for this experience!

Jo-anne M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne M

Dit was die lekkerste wegbreek wat ons in ’n lang tyd gehad het.

Die Red Barn was ’n aangename verrassing. Die plek is asemrowend mooi en baie privaat. Ons sal beslis weer daarheen gaan. So eg plaas.

Elaine H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H

Heerlike wegbreek-bestemming.

The Red Barn se mooi natuurskoon is presies wat 'n mens nodig het na 'n besige werkweek! The Homestead is baie gerieflik en goed ingerig en die honde was in ook in hulle element. Sal beslis weer teruggaan!

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Hi Elaine,
Thank you for taking the time to review The Homestead. We're so glad that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
John and Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Arnold D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D

Dit was wonderlik!

Ons het in the Dairy Cottage gebly die afgelope naweek en wat 'n awesome naweek! Die huisie is so netjies, baie mooi en 'n baie lekker kuierhuis. Ons kon gaan visvang, die kinders het lekker gespeel. Die beddens slaap baie lekker, die beddegoed was ook skoon, netjies en van 'n goeie gehalte. Die omgewing is baie mooi en rustig. Sal dit vir seker aanbeveel en sal ook graag weer terugkom vir nog 'n lekker naweek weg!

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you for taking the time to review The Dairy Cottage. We're so glad that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back in the future.

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Charlotte V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Awesome, awesome, awesome verblyf.

Heerlike naweekverblyf! Ons was bevoorreg om ons hondekinders saam te kon bring, wat 'n wonderlike ervaring. Hulle het die oop spasies en damme terdeë geniet. Die verblyf was baie netjies en skoon en ons het sommer welkom gevoel toe ons daar instap. Ons het heerlik gekuier en sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net wil wegkom van die gejaag en rustig raak.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Hi Charlotte, thank you for taking the time to leave a review. We're so pleased that you enjoyed your stay. Kindest regards, John & Claire.

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Thelwyn H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelwyn H

Fantasties! Heerlike wegbreeknaweek.

Pragtige skoon huisie, groot groen grasperke. Ons het heerlike tyd saam as familie gehad. Sal beslis weer kom.

Claire D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire D

An absolute hidden gem!

I fell in love with this hidden gem and did not want to leave! It is so beautiful and tranquil, a little piece of heaven. The Daisy Cottage where we stayed is bigger than our house with 3 full en-suite bedrooms and a massive kitchen! There is even a wonderful outdoor shower, the kids thought this was so much fun! And the decor is lovely, really homey. There is a dam about 200 metres from the cottage with plenty of bass for fishing and there is loads of space to explore. Wildebeest and buck roam freely outside, and the wildebeest even sleep under the trees nearby at night. Thank you very much to the friendly hosts, Claire and John, for being so accommodating and making us feel very welcome. We will definitely be back soon.

Lourens N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens N

Baie netjies/rustige wegbreekplek.

Fasiliteite is van hoogstaande kwaliteit. Waarde vir geld.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you for taking the time to review our guest house Lourens.
We hope to see you again in the future.
Kind regards,
John & Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Maryna S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna S

A great getaway near Dullstroom.

The Red Barn is on a situated on a quiet farm a short drive from Dullstroom. Conveniently situated near the main road, it makes it possible for non 4x4 to get there in one piece. The secure farm area has all the units well spaced, so that everyone enjoys their own space in total piece and quiet. We stayed in The Homestead which is a well appointed house that can sleep 8 people very comfortably. The Homestead is great for large families with enough space to have a great break away. There is enough to keep yourselves busy in the area, and also enough space if you just need to relax. Dams on the property make it attractive to the fisherman in the family. With the owner's tips we were able to catch a few fish. With it being a pet friendly stay the whole family was able to enjoy this well kept farm. Plenty of space for long walks, in and around the farm. Highly recommended.

Tertia Cecilia T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia Cecilia T

Baie lekker gekuier en daar is groot verskeidenheid aktiwiteite.

Staproetes. Wildbesigtiging, vanaf die stoep. Natuurskoon. Speletjies/ aktiwiteite. Boma.

Denise M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise M

Stayed at the Homestead which was very homely and well equipped.

The Homestead had a beautiful, large outside patio with a fire place which we used every day.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Hi Denise,
Thank you for your review, we appreciate you taking the time and are glad that you loved the patio.
Kind regards,
John and Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Jaco S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Heerlik gekuier, lekker visgevang, selfs met die reën.

Kuierarea is baie goed toegerus. Kamers is netjies en gerieflik. Alles is mooi skoon. Sal vir seker teruggaan.

Marita V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Ongelooflik lekker.

Pragtige uitsig. Geriewe uitstekend. Baie lekker gekuier. Ons almal het dit baie geniet.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Hi Marita,
Thank you for taking the time to review our accommodation, we're so pleased that you enjoyed your stay.
Kindest regards,
John & Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Ruan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Baie rustig, netjiese plek en skoon.

Alles wat 'n mens nodig het, pad is verkieslik gemaak vir 'n bakkie maar het maklik tot by die bestemming met Suzuki Swift gekom. Lekker om die bokke te sien, die buitestort is heerlik. Plek sal lieflik werk vir 'n groep vriende wat saam wil wegbreek vir 'n naweek of so. Groot kamers, elke kamer het sy eie badkamer. Lekker tuin wat toe is vir jou eie gebruik. Groot boma, baie hout en 'n lekker braaier. Alles netjies en skoon. En die natuur is so mooi.

Leone R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone R

Pragtige, rustige omgewing.

Die kuierplek is ideaal vir kuiers om 'n vuur of voor 'n kaggel. Die slaapkamers is skoon en netjies en die beddens baie gemaklik - daar was net 'n raserige vlermuisfamilie in die een kamer se dak. Behalwe daarvoor, was alles perfek.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Hi Leone,

Thank you for taking the time to review The Stables, we're so pleased that you enjoyed your stay and hope to see you back soon.
The bat family have been blocked from entering the roof and we're busy making bat boxes to house them outside.

Kind regards,
John and Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Isabel D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Hemel op aarde.

Ons sal beslis weer gaan kuier.

De Vos M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Vos M

Stil en rustig.

Baie lekker rustige wegbreek buite Dullstroom. Ideaal as jy wil afskakel met minimale sein!

Frans M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Uitstekend.

Pragtige venue, skoon, netjies, goeie ligging. Uitleg is uitstekend, goeie waarde vir geld.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you for taking the time to review our venue Ilze, we hope to see you back soon.
Kindest regards,
John and Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Karien K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Baie gerieflik vir 'n groot groep.

Gerieflike kamers, vriendelike diens en pragtige omgewing. Sal weer daar bespreek. Baie dankie.

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Thank you for your review Karien. We would also love to thank your family for the lovely mangoes and kiwi fruit, they are delicious.
Kind regards,
John and Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Louise O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O

'n Plaaskuier met 'n twist.

Swart fluweelhemel met duisende sterre by 'n kampvuur, heerlike kaggels in elke kamer en snoesige Granny Goose beddegoed. Genoeg vuurmaakhout en heerlike staproetes, blesbokke wat in die oggend 'n draai maak by die foreldamme naby die kamers, maak hierdie blyplek ideaal vir mense wat die buitelewe geniet en waardeer. John en Claire gaan uit hul pad om die kuier gemaklik te maak. Heerlike verrassing!

The Red Barn Dullstroom- The Stables se terugvoer

Hi Louise,

Thank you for such a lovely review, we're so pleased that you enjoyed your stay.

Kind regards,
John & Claire

The Red Barn Dullstroom- The Stables
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Renier S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S

Lieflike groot plaashuis buitekant Dullstroom.

Ons het in The Homestead gebly. Die huis is groot, skoon, mooi versier, netjies en het lekker kuierareas binne en buite die huis. Die kombuis is volledig toegerus en kan groot groepe akkommodeer. Daar is 'n paar paadjies om te gaan stap of ry om die dammetjies of die wild te gaan kyk. Die plaas is rustig en stil en nie te ver vanaf Dullstroom nie. Ons kon ons hondjie saamvat en het dit baie waardeer. Geen probleme om in of uit te teken nie. Baie dankie aan Claire vir die naweek, dit was heerlik en ons sal binnekort weer wil terugkom!

Nick H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick H

Really excellent experience.

Fantastic venue, amenities and setting for a diverse family (both young and old). Thoroughly enjoyed our time there. Everything was ready upon arrival, appreciated the arranged cleaning service and we were left to enjoy the place. Well equipped. Great experience and we will gladly return.

Otto W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Otto W

Stilte, skoon lug en rustigheid.

Red Barn is 'n goeie plek om te ontspan en die natuur te geniet. Ontspanarea-vertrek kort egter 'n toilet en wasbak wat dit baie gemakliker sal maak.

Christiaan V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Uitstekende waarde vir geld.

Die kamers is netjies en die kombuis en onthaalarea is die perfekte kuierplek. Die vlieghengel was effens teleurstellend, maar ek sal The Red Barn definitief aanbeveel vir groot groepe wat 'n lekker plek soek om te kuier en te ontspan.

Gill J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill J

Very nice accommodation, excellent self-catering area with everything one needs and a lovely labrador to keep you company.

I would definitely recommend The Red Barn to anyone who wants a lovely relaxed time away from home. Totally stress free environment. Lovely to spend the cold nights around a roaring fire looking up at the wonderful sky with all the stars. Our whole group will be coming back again and again.

Dominique S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique S

Stunning getaway for family and friends.

Thank you to both Claire and John for being so accommodating this past weekend. We had a lovely weekend with our friends. The Red Barn is beautiful and there is so many hidden gems! Everything was clean and we all had a blast. From fly fishing, to long walks up the mountain and beautiful starry nights by the bonfire. It was perfect. Just be sure to pack in warm clothes for the evening as the temperature drops and you want to sit outside. I would definitely recommend The Red Barn to anyone! They are also pet friendly which is such a pleasure. We will definitely be back!

Anneli R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli R

Asemrowende uitsig, baie goeie atmosfeer.

Baie bekostigbare verblyf. Regtig die moeite werd.

Rocco D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco D

Salige wegbreek.

The Red Barn was die beste plek om te bly vir ons groep. Ons het daar gebly vir twee nagte en het gewens ons kon langer bly. Die geriewe is uitstekend en baie netjies. Daar is 'n lekker kuierkombuis/braai-area vir kuieraande.

Mariki V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariki V

Baie rustige omgewing, lieflike natuurskoon en naby Dullstroom.

Mooi kamers, maar van die kamers se vensters kan doen met gordyne vir privaatheid. Die kombuis/kuier gedeelte kan doen met toiletgeriewe, aangesien dit 'n entjie van die kamers af is, en ongerieflik is vir bejaardes. Die ligte langs die paadjie na die kamers is nie doeltreffend nie (solar) en 'n flits is 'n vereiste. Maar vir 'n wegbreeknaweek is dit 'n heerlike plek.

Marlize M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M

Pragtig en rustig.

Fantastiese rusplek met baie mooi "scenery".

Lucille S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S

Netjies, gerieflik en stil met alles wat nodig is.

Dis 'n heerlike plek om weg te kom van stadslawaai in kamers hoor jy nie verkeer op verbypad. Pad na die Barn self kort aandag as jy nie 4x4 ry nie. Vuurhoutjies en vuuraanstekers moet beskikbaar wees om vuur te maak in heerlike kaggels in kamers en kombuis asook vir gasstoof. Heerlike kuier vir groot groep vriende of familie.

Manda R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Manda R

Die slaapplek, apart van die kuierplek, werk heerlik vir 'n groot groep mense.

Dit is 'n baie lekker kuierplek vir 'n groep mense. Die badkamer geriewe slegs by die slaapgedeelte en niks by die kuierplek nie, maak dit egter 'n bietjie moeilik. Water kan partykeer 'n probleem wees asook die daaglikse skoonmaakdiens.

Cornelia N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia N

Enjoyable Stay.

We enjoyed our stay but found the kitchen and entertainment area too far away from the rooms. This is especially the case if it's rainy or cold. I would recommend that visitors go with a 4x4 vehicle.

Megan H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan H

Lovely accommodation in a beautiful, peaceful surrounding.

Very comfortable beds with lovely linen. There was a fireplace in every room. The kitchen/lounge/braai room has a great view over the dam and is very user friendly. Spent both night sitting around the fireplace!

Vanaf R5 940
R5 940 R2 970
per nag, vir 12 mense
Vanaf R5 940
R5 940 R2 970
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 18 Weimershoek, Boschhoekstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxvvX0pEugN1J6I9do1ShB6Xgut9DiBDWtKNup1xl4HTokaUPIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 940 nouVanaf R2 970 per nag, vir 12 mense 57 5 1 5 Portion 18 Weimershoek Boschhoek Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -25.227625571647 30.280907403195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang