Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Chimney Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Katlego K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

I enjoyed being there. Nice and quiet as well as safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
1 nag
5.0
Des 2023

Soos altyd 'n wonderlike verblyf. The Red Chimney Guesthouse is my eerste keuse altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Baie dankie, Andre. Jy is altyd welkom. Lekker dag.

Marelize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfekte veilige basis om Pretoria te verken. Ons het verblyf gesoek om 'n familielid in die hospitaal te besoek. Die 13 minute na die hospitaal toe was perfek. Die eenheid is veilig, netjies en ruim. Vriendelike diens en gasvryheid. Sal The Red Chimney Guesthouse beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Marelize, baie dankie. Jy is altyd welkom by ons. Groete Jeandre.

Nelia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Was baie behulpsaam. Ons kon vroeër inboek. Dit was goed, maar 'n klein opwasbak vir die kitchenette en bedlampies met bedkassies sou wekom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie gerieflik. Die gastekamers is nie net mooi nie, maar ook prakties. Elke ding dien 'n doel en geen onnodige nonsens wat net die plek vol staan nie. Selfs wanneer Jeandre nie daar is nie, is hy beskikbaar en sy staff is professioneel en betroubaar. Sal nie weer in 'n ander gastehuis as Red Chimney in Pretoria oorbly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Hi Lizelle, baie dankie vir die mooi resensie. Jy is altyd welkom by ons. Groete, Jeandre Stander.

Lood R
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie netjies. Baie goeie ervaring, veilig en rustige area. Puik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Dankie Lood, jy is altyd welkom by ons. Dankie Jeandre Stander.

Rozanne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Oulike plek! Na ons bespreking het Jeandre met my kontak gemaak om te bevestig hoe laat hy ons kan verwag. Ons is baie vriendelik ontvang. Jeandre het vir ons die geriewe gewys en nodige reëlings deurgegee. Die kamer het darem batteryliggies gehad vir wanneer daar beurtkrag was (op daardie stadium het Pretoria vlak 6 beurtkrag gehad). Daar is ook veilige parkering vir voertuie wat vir ons belangrik was. Ongeag van die beurtkrag was daar heeltyd heerlike warm water om in te stort. Ons het wel 'n klein probleem gehad, maar Jeandre het dit in 'n japtrap vir ons kom uitsorteer. Jeandre was ook so gaaf om aan te bied dat ek eers na my wedloop gou kom stort voor ons uitboek! Beslis waarde vir geld en in die kol vir wat ons benodig het vir die betrokke naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Hi Rozanne, baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is altyd welkom. Dankie Jeandre.

Adri G
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

It was perfect. Ek sal weer hier kom bly. Ek het dit gebruik as 'n oornagstop om familie te besoek. Het ongelukkig die tyd wat ek hier was elke keer met load shedding daar aangekom, maar daar was lig beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer en jy is altyd welkom. Ek gaan probeer om Solar te installeer die jaar. Dankie Jeandre

Christelle B
1 nag
4.8
Sep 2023

Goeie bestemming om te slaap. Wonderlike, netjiese plek. Genoeg parkeerplek en netjiese voorkoms. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Baie dankie Christelle, jy is altyd welkom.

Karin S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie gerieflike, netjies en skoon. Baie lekker gebly. Dankie vir 'n heerlike oornag. Pragtige plekkie met als wat mens nodig het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Hi Karin, ek is so bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom. Dankie, Jeandre Stander.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R790
R790 R632
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R632
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breyer-laan 1293, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eShUzfgp0w9KabnDw5Rw2JKy3YLllYxjpyxN8yle7lSoLgxdr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 1293 Breyer Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696856934812 28.254722341104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang