The Red Chimney Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeandre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Katlego K - Apr 2024
Algehele gradering
I enjoyed being there.
Andre C - Des 2023
Algehele gradering
Soos altyd 'n wonderlike verblyf.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Andre. Jy is altyd welkom. Lekker dag.
Marelize F - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte veilige basis om Pretoria te verken.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Marelize, baie dankie.
Jy is altyd welkom by ons.
Groete Jeandre.
Nelia V - Jul 2024
Algehele gradering
Was baie behulpsaam. Ons kon vroeër inboek.
Lizelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik. Die gastekamers is nie net mooi nie, maar ook prakties. Elke ding dien 'n doel en geen onnodige nonsens wat net die plek vol staan nie.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Hi Lizelle, baie dankie vir die mooi resensie. Jy is altyd welkom by ons.
Groete, Jeandre Stander.
Lood R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Baie goeie ervaring, veilig en rustige area.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Dankie Lood, jy is altyd welkom by ons. Dankie Jeandre Stander.
Rozanne N - Feb 2023
Algehele gradering
Oulike plek!
Lees meerThe Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Hi Rozanne, baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is altyd welkom. Dankie Jeandre.
Adri G - Feb 2023
Algehele gradering
It was perfect.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en jy is altyd welkom. Ek gaan probeer om Solar te installeer die jaar.
Dankie
Jeandre
Christelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie bestemming om te slaap.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christelle, jy is altyd welkom.
Karin S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjies en skoon. Baie lekker gebly.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Hi Karin, ek is so bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom.
Dankie,
Jeandre Stander.
Petro S - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en rustig.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Petro, julle is altyd welkom by ons. Jeandre Stander
Petro S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, stil en rustige omgewing.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Petro,
Ek is bly julle het lekker gebly.
Dankie Jeandre
Freddie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Dankie Freddie, julle is altyd welkom.
Retha O - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in veilige, rustige omgewing.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Dankie Retha, kom kuier gerus weer.
Louise P - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Skoon en netjies en baie veilig.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
So dankbaar jy het lekker gebly.
Jeandre.
Gerda D - Nov 2021
Algehele gradering
Oornag verblyf vir sake
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Hi Gerda, baie dankie vir die terugvoer. Jy is enige tyd welkom.
Dankie
Jeandre
Sarel L - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met briliante eienaar.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! Julle is altyd welkom.
Bertie F - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese plek, geen direkte kliëntediens.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Jammer om te hoor van die siekte en hoop alles is nou beter.
As gevolg van ń sameloop van omstandighede kon ek nie daar wees om julle ontvang nie. Daarom moes die hek oopgebel word en so ook die kluiskode en DSTV telefoonsie gedoen word.
Die vuil koppie en ou koffie was ons swak kwaliteit beheer en daaroor is jammer.
Ek stel nuwe proses inwerking dat nie weer gebreur nie.
Jammer oor die slegte onderving by ons.
Lekker dag,
Jeandre
Linda V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik ingerig.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Hi Linda, jy is altyd welkom.
Baie dankie,
Jeandre
Ria C - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamer. Heerlike groot stort. Maklike uitteken. Veilige area.
The Red Chimney Guesthouse se terugvoer
Hi Ria, baie dankie vir die terugvoer. Ek weet die naam buite is 'n probleem. Ons is nog besig om die nodige goedkeuring te kry. Ek sal net my gaste in kennis stel dat daar nie 'n naam op is nie.
Ons is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd weer welkom.
Dankie Jeandre.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breyer-laan 1293, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang