Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Chimney Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breyer-laan 1293, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R790 R632 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Red Chimney Guesthouse is in Waverley in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberge, geleë. Die woonbuurt is bekend vir sy lang boomryke paaie wat ideaal is vir draf en stap. Gerieflike verblyf word gebied in 3 gastekamers wat toegerus is vir basiese selfsorg.

Elke smaakvol gemeubileerde kamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is toegerus vir basiese selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n ketel en eetgerei. Elke kamer is ook toegerus met 'n slim-TV. Gratis Wi-Fi is beskikbaar, so gaste kan by hul eie rekeninge aanmeld en YouTube, Netflix, Showmax en DStv Now kyk.

Die eiendom bied oorgenoeg veilige parkeerplek, en sleepwaens kan ook geakkommodeer word. Die gastehuis bied ook gemeenskaplike braaigeriewe op 'n eerste-kom-eerste-bedien-grondslag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erica A
5.0
Lovely. Beautiful, well-maintained rooms in a lovely area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Katlego K
5.0
I enjoyed being there. Nice and quiet as well as safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Andre C
5.0
Soos altyd 'n wonderlike verblyf. The Red Chimney Guesthouse is my eerste keuse altyd!
Des 2023
Marelize F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte veilige basis om Pretoria te verken. Ons het verblyf gesoek om 'n familielid in die hospitaal te besoek. Die 13 minute na die hospitaal toe w...
Sien meer
Okt 2023
Lizelle N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik. Die gastekamers is nie net mooi nie, maar ook prakties. Elke ding dien 'n doel en geen onnodige nonsens wat net die plek vol staan ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Breyer-laan 1293, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink The Red Chimney Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R632
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R632
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breyer-laan 1293, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eShUzfgp0w9KabnDw5Rw2JKy3YLllYxjpyxN8yle7lSoLgxdr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 1293 Breyer Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696856934812 28.254722341104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang